(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Kelly Curtis - Wikipedia

Kelly Curtis

Amerikaanse aktrise

Kelly Curtis (gebore 17 Junie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trading Places (1983) en You Again (2010), en in die televisiereekse Star Trek: Deep Space Nine (1993) en The Sentinel (1996).

Kelly Curtis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Junie 1956 (1956-06-17) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1983: Trading Places
  • 1987: Magic Sticks
  • 1991: The Sect
  • 1998: Mixed Blessings
  • 2010: You Again
  • 2018: Marby Jets Are Go

Televisiereekse

wysig
  • 1993: Star Trek: Deep Space Nine
  • 1996: The Sentinel

Televisierolprente

wysig
  • 1990: Thanksgiving Day

Video's

wysig
  • 2013: The Night She Came Home!!

Eksterne skakels

wysig