(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Gagaoesies - Wikipedia Gaan na inhoud

Gagaoesies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur SpesBona (besprekings | bydraes) op 17:30, 23 Oktober 2015 (Nuwe artikel)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gagausies
Gagauz dili, Gagauzca
Gepraat in: Vlag van Moldowa Moldowa
Vlag van Bulgarye Bulgarye
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Roemenië Roemenië
Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Turkye Turkye 
Gebied: Gagausië
Totale sprekers: 140 920[1]
Taalfamilie: Altaïes
 Turks
  Oghusies
   Wes-Oghusies
    Gagausies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Moldowa Moldowa
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: gag

Gagausies (Gagauz dili, Gagauzca) is 'n Turkse taal wat deur sowat 141 000 mense in Moldowa, Bulgarye, Oekraïne, Roemenië, Rusland en Turkye gepraat word. Dit is die amptelike taal van die outonome gebied Gagausië in Moldowa.

Gagausies is nou verwant aan Turks en word in die Latynse alfabet geskryf.

Alfabete

Latynse alfabet

A a Ä ä B b C c Ç ç D d E e Ê ê
F f G g H h I ı İ i J j K k L l
M m N n O o Ö ö P p R r S s Ş ş
T t Ţ ţ U u Ü ü V v Y y Z z

Cyrilliese alfabet (histories)

А а Ӓ ӓ Б б В в Г г Д д Е е Ё ё
Ж ж Ӂ ӂ З з И и Й й К к Л л М м
Н н О о Ӧ ӧ П п Р р С с Т т У у
Ӱ ӱ Ф ф Х х Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ
Ы ы Ь ь Э э Ю ю Я я

Verwysings

Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Gagaoesies
  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Gagauz". Ethnologue. Besoek op 23 Oktober 2015.