(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Hannah Waddingham - Wikipedia Gaan na inhoud

Hannah Waddingham

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 16:12, 17 Februarie 2020 (Artikel is wees.)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Hannah Waddingham
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hannah Waddingham
Geboorte 16 November 1974 (1974-11-16) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1x dogter
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hannah Waddingham (gebore 16 November 1974) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How to Lose Friends & Alienate People (2008) en Les Misérables (2012), en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en 12 Monkeys (2015).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2008: How to Lose Friends & Alienate People
  • 2012: Les Misérables
  • 2018: Winter Ridge
  • Vèstige

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]