(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Reginald Denham - Wikipedia Gaan na inhoud

Reginald Denham

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Reginald Denham
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1894-01-10)10 Januarie 1894
Sterfte 4 Februarie 1983 (op 89)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, skrywer, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Reginald Denham (10 Januarie 1894 – 4 Februarie 1983) was 'n Engelse akteur, skrywer, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Primrose Path (1934) en Brides to Be (1934), en in die televisiereekse Lights Out (1946) en Suspense (1949).

Filmografie

Rolprente

  • 1932: Ebb Tide
  • 1932: Stamboul
  • 1933: Called Back
  • 1933: The Jewel
  • 1934: The Primrose Path
  • 1934: Brides to Be
  • 1934: Death at a Broadcast
  • 1934: Borrow a Million
  • 1934: Lucky Loser
  • 1935: Lieut. Daring R.N.
  • 1935: The Silent Passenger
  • 1935: The Village Squire
  • 1935: The Price of Wisdom
  • 1935: Lucky Days
  • 1936: Calling the Tune
  • 1936: The Crimson Circle
  • 1936: The House of the Spaniard
  • 1936: Dreams Come True
  • 1938: Queen of Crime
  • 1939: Blind Folly
  • 1939: Flying Fifty-Five
  • 1939: Design for Murder
  • 1941: Ladies in Retirement
  • 1948: Wallflower
  • 1969: The Mad Room

Televisiereekse

  • 1946: Lights Out
  • 1949: Suspense

Televisierolprente

  • 1939: Suspect
  • 1946: Suspect
  • 1948: Ladies in Retirement
  • 1958: Suspect
  • 1962: Suspect
  • 1971: Paradies der alten Damen

Eksterne skakels