(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Stinkvis - Wikipedia Gaan na inhoud

Stinkvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Stinkvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
N. lithophilus
Binomiale naam
Neoscorpis lithophilus
(Gilchrist & Thompson, 1908)[3]
Sinonieme
  • Scorpis lithophilus (Gilchrist & Thompson, 1908)[4]

Die Stinkvis (Neoscorpis lithophilus) is 'n vis wat voorkom vanaf Valsbaai tot by Maputo en is endemies. In Engels staan die vis bekend as Stonebream.

Voorkoms

Die vis se lyf is platterig. Die vis is silwergrys van kleur met 'n klein koppie en is oortrek met klein skubbetjies. Dit kan tot 50 cm lank word en weeg dan 2.6 kg. Die onvolwasse visse het 7-8 dowwe vertikale strepe oor die lyf.

Habitat

Kom voor in aanlandige rotsriwwe en rotsagtige strande. Die onvolwasse visse leef in groepe in getypoele terwyl die volwasse visse meestal alleenlopers is. Hulle vreet rooi alge en ongewerweldes. Die vis kry sy naam omrede dit 'n skerp reuk afgee indien dit oopgesny word.

Sien ook

Bronne

Verwysings

  1. [ UICN ] (en)
  2. Smith J. L. B., 1931. New and little known fish from the south and east coasts of Africa. Rec. Albany Mus. Grahamstown v. 4 (pt 1). 145-160.
  3. Gilchrist, J. D. F. & Thompson, W. W., 1908. Descriptions of fishes from the coast of Natal. Annals of the South African Museum v. 6 (pt 2): 145-206.
  4. Catalogue of Life[dooie skakel] (en)

Eksterne skakel