Dit is nie 'n kouspop nie, maar dien ten doel om 'n bot toe te laat om geoutomatiseerde take te verrig wat gewoonlik herhalend van aard is.
Administrateurs: as hierdie bot probleme veroorsaak, blok hom asseblief onmiddellik block it.
Net vir ingeval iemand wil kla, hier is die robot se aansoek om bot-status te verkry. Dit is egter nie noodsaaklik nie, aangesien ek nie beplan om die ding op groot skaal hier los te laat nie. Groete. Frank (kontak) 07:04, 26 Julie 2008 (UTC)