(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Hemoglobien - Wikipedia Gaan na inhoud

Hemoglobien

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die struktuur van die βべーた-subeenheid.

Hemoglobien, gewoonlik verkort tot Hb, is 'n proteïen in rooibloedselle wat suurstof in die liggaam sirkuleer. Hemoglobien het 'n kwaternêre struktuur en het twee αあるふぁ- en twee βべーた-subeenhede.