Lisa Marie (aktrise)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lisa Marie | |
Geboortenaam | Lisa Marie Smith |
---|---|
Geboorte | 5 Desember 1968 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lisa Marie (gebore 5 Desember 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ed Wood (1994), Mars Attacks! (1996), Sleepy Hollow (1999), en We Are Still Here (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1994: Ed Wood
- 1996: Mars Attacks!
- 1999: Sleepy Hollow
- 2000: Chasing the Dragon
- 2015: We Are Still Here
- 2015: Beauty in the Broken
- The Hollywood Reboot