Witstompneus
Voorkoms
Witstompneus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | R. globiceps
|
Binomiale naam | |
Rhabdosargus globiceps (Valenciennes, 1830)
|
Die witstompneus (Rhabdosargus globiceps) is 'n endemiese vis wat aan die Suider-Afrikaanse kus voorkom, vanaf Angola tot by die Qorarivier net suid van Port St Johns. In Engels staan die vis bekend as die White stumpnose.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis is silwerkleurig met 5 – 7 dowwe horisontale strepe oor die lyf. Die vis word tot 50 cm lank en weeg dan 2,8 kg. Dit is 'n smaaklike eetvis.
Habitat
[wysig | wysig bron]Hulle kom in seewater met rotsgebiede en sanderige bodems voor, vanaf die strand tot by 'n diepte van 120 m. Die vis kan nie van geslag verander nie. Hulle skiet naby die kus kuit gedurende die lente en somer.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bronne
[wysig | wysig bron]- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6.
- Gids tot die kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0.
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7