(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Vuur: Verskil tussen weergawes - Wikipedia

Vuur: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: cv:Çулăм
k Wêreldspektrum-skakel, replaced: * Wêreldspektrum, 1982 → * Wêreldspektrum, 1982 using AWB
 
(42 wysigings tussenin deur 23 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1:
[[Lêer:Fire.ogg|thumbduimnael|200px|'n Kampvuur]]
[[Lêer:Feuerreiben.gif|thumbduimnael|200px|right|'n Metode om vuur te maak, deur middel van wrywing]]
 
'''Vuur''' is die sigbare ([[lig]]) en voelbare ([[warmtehitte]]) verskynsel wat voorkom as 'n brandbare stof by hoë [[temperatuur]] 'n [[oksidasie]]reaksie ondergaan. Die hitte veroorsaak 'n vertikale lugstroom, en verhitte materie stel brandbare [[Gas (fisika)|gassegas]]se vry, waarmee die proses homself in stand hou. Ongekontroleerde uitbreiding van vuur kan tot 'n [[brand (vuur)|brand]] lei.
 
Chemies is vuur die vinnige [[oksidasie]] van 'n materiaal in die [[eksotermiese]] chemiese proses van verbranding, met die gevolglike vrystelling van [[hitte]], lig, en verskeie reaksieprodukte.<ref>[http://www.nwcg.gov/pms/pubs/glossary/pms205.pdf "Glossary of Wildland Fire Terminology"] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20080821230940/http://www.nwcg.gov/pms/pubs/glossary/pms205.pdf |date=21 Augustus 2008 }} (PDF).</ref> Hierdie definisie sluit nie stadiger oksiderende prosesse soos [[roes]] of [[vertering]] in nie.
{{Saadjie}}
 
Vuur is warm omdat [[energie]] vrygestel word in die omskakeling van die swak dubbelbinding in molekulêre [[suurstof]], O2, na die sterker verbindinge in die verbrandingsprodukte: [[koolstofdioksied]] en water; die bindingsenergie van die [[brandstof]] speel slegs 'n geringe rol hierin. Op 'n sekere punt in die verbrandingsreaksie, die ontvlammingspunt, word vlamme geproduseer. Die [[vlam]] is die sigbare gedeelte van die vuur. Vlamme bestaan hoofsaaklik uit koolstofdioksied, waterdamp, suurstof en [[stikstof]].
[[Kategorie:Fisika]]
[[Kategorie:Lig]]
 
As dit warm genoeg is, kan die gasse geïoniseer word om [[plasma]] te produseer. Afhangende van die stowwe wat aan die brand gesteek is, en enige onsuiwerhede daarbuite, kan die [[kleur]] van die vlam en die vuur se [[intensiteit]] verskillend wees.
[[an:Fuego]]
 
[[ang:Fȳr]]
Vuur in sy eenvoudigste vorm kan lei tot 'n [[verwoestende brand]], wat fisiese skade kan veroorsaak weens verbranding. Vuur is 'n belangrike proses wat wêreldwyd 'n invloed uitoefen op ekologiese stelsels. Die positiewe gevolge van vuur sluit die stimulering van plantegroei in en die instandhouding van verskillende ekologiese stelsels.
[[ar:نار (طبيعة)]]
 
[[arc:ܢܘܪܐ (ܕܠܩܐ)]]
Die negatiewe gevolge van die vuur is die bedreiging van lewens en eiendom; atmosferiese besoedeling en waterbesoedeling.<ref>Lentile, ''et al.'', 319</ref> Wanneer vuur die beskermende plantegroei vernietig, kan swaar [[reën]]val lei tot 'n toename in gronderosie deur water.<ref>Morris, S. E.; Moses, T. A. (1987).</ref> Wanneer plantegroei verbrand, word die stikstof wat dit bevat in die atmosfeer vrygestel, in teenstelling met elemente soos [[kalsium]] en [[fosfor]] wat in die [[as]] agterbly en maklik in die grond herwin word. Die verlies aan stikstof bring 'n langtermyn vermindering in die vrugbaarheid van die grond teweeg, en kan slegs herstel word wanneer stikstof vanuit die antmosfeer deur weerlig herstel word.
[[ay:Nina]]
 
[[az:Od]]
Vuur word gebruik in godsdienstige rituele, vir die skoonmaak van grond vir landboudoeleindes, in kookkuns, die opwekking van hitte en lig, vir seinvure, aandrywingsdoeleindes, [[smeltwerk]], [[smeewerk]], verbranding van afval, verassing en as 'n wapen van vernietiging.
[[ba:Ут]]
 
[[bat-smg:Ognės]]
Argeologiese vondste bewys dat vuur reeds in die vroegste tye aan die mens bekend was. Die beheersing van vuur word saam met die ontwikkeling van die eerste werktuie as een van die eerste en kritieke stappe in die menslike kultuur beskou.
[[be:Агонь]]
 
[[be-x-old:Агонь]]
Op grond van [[argeologie]]se vondste is dit duidelik dat vuur ongeveer 500 000 jaar gelede aan die [[Pekingmens]] bekend was. Die gebruik daarvan het sedertdien uitgebrei, al was die mens nog nie daartoe in staat om self vuur te maak nie en daarom afhanklik van toevallige ontbranding soos deur weerlig veroorsaak. Betroubare tegnieke om vuur te maak, het in ongeveer [[700 v.C.|7 000 v.C]]. ontstaan.
[[bg:Огън]]
 
[[br:Tan]]
Daar word oor die algemeen aanvaar dat die beheersing van vuur een van die eerste en beslissende stappe in die onwikkeling van die menslike kultuur was. Sommige [[Antropologie|antropoloë]] meen selfs dat die ontwikkeling van spraak ten nouste saamhang met die gebruik wat mense gehad het om rondom ʼn vuur te sit. Hierdie stimulerende sosiale gebruik verklaar dan ook waarom oop kaggels, 'n braaivleis en fondues vandag nog so gewild is.
[[bs:Vatra]]
 
[[ca:Foc]]
== Eerste tegnieke ==
[[cdo:Huōi]]
Verskillende metodes om vuur te maak, het almal op die beginsel van wrywing berus, hetsy die tegniek om vuurstene op mekaar te slaan, of deur stokkies of stukkies hout teen mekaar te vryf. Vuur het altyd 'n belangrike rol in die daaglikse lewens van mense gespeel. Die eerste funksie daarvan was waarskynlik verwarming, waardeur mense ook daartoe in staat gestel is om na kouer dele te trek. Vuur is deur jagters gebruik om wild op te jaag en om beboste gebiede met die oog op nedersetting skoon te brand.
[[ch:Guafi]]
 
[[co:Focu]]
== Kulturele betekenis ==
[[cr:Ishkuteu]]
Dit is te verstane dat mense vanaf die oertyd 'n ontsag vir vuur gehad het, want ondanks die wonderlike moontlikhede wat dit gebied het, kon dit ook lewens en eiendom verwoes. Die houding wat die mens ten opsigte van vuur gehad het, word in talle kulture weerspieël: vuur is naamlik 'n belangrike tema in talle godsdienste en is soms selfs 'n voorwerp van verering.
[[cs:Oheň]]
 
[[cv:Çулăм]]
Die verering van vuur as selfstandige godheid word byvoorbeeld in die [[Hindoeïsme]] aangetref - die vuurgod Agni word soms met twee koppe afgebeeld, waarvan die een kop die offervuur en die ander huislike vuur simboliseer. Die ontstaan van vuur is die onderwerp van talle [[Mites, Mitologie en gode|volksmites]], waarvan baie in die boek ''Myths of'' ''the origin of fire'' deur die Engelse etnoloog James Frazer (1854- 1941) opgeneem is.
[[cy:Tân]]
 
[[da:Ild]]
Die verhaal van [[Prometeus|Prometheus]] wat vuur by die gode gesteel het om aan die mense te gee, is 'n bekende voorbeeld. Talle taboes rakende die gebruik van vuur het bestaan en bewys hoe belangrik vuur beskou is. 'n Egiptiese kalender uit die 13e eeu v.C. dui byvoorbeeld aan dat daar dae was waarop geen vuur aangesteek mog word nie.
[[de:Feuer]]
 
[[diq:Adır]]
Dikwels was dit die taak van sekere persone om die vuur aan te steek; in [[Afrika]] dikwels die stamhoof, terwyl dit in die [[Romeinse Ryk|Rome]] van ouds die taak van die Vestaalse Maagde was. Hulle was priesteresse wat gevaar geloop het om lewend begrawe te word indien die vuur in die tempel van die god [[Vestaalse maagd|Vesta]] sou uitbrand.
[[el:Φωτιά]]
 
[[en:Fire]]
== Simboliek van vuur ==
[[eo:Fajro]]
In die meeste mites en gebruike is vuur 'n [[simbool]] van vernuwing en loutering, soms ook 'n simbool van vrugbaarheid. Die aspek van die louterende en vernuwende werking van vuur kom duidelik na vore in die mite van die wêreldbrand (ekpyrosis) in die Griekse en Oosterse wêreld, waarskynlik van Iraanse oorsprong. Volgens die [[mite]] sal 'n nuwe wêreld waar daar geen ouderdom, siekte dood of bederf sal wees nie, ontstaan nadat die hele wêreld deur 'n ontsettende brand geteister is.
[[es:Fuego]]
 
[[et:Tuli]]
Dit is ook duidelik in die [[Rooms-Katolieke Kerk|Rooms-Katolieke]] idee van 'n vagevuur, waar siele gereinig word voordat toegang tot die hemel verkry kan word. Ook bekend is die Egiptiese mite van die [[Feniks (sterrebeeld)|feniks]], 'n mitologiese voël wat uit sy as herrys en vernuwing deur die dood simboliseer. By talle kulture is daar 'n gebruik om tydens die jaarwisseling vure te doof en opnuut aan te steek as teken van 'n nuwe en gelouterde begin.
[[eu:Su]]
 
[[fa:آتش]]
By die [[Asteke]] en [[Inka]]s, waar die vuurkultus aan die sonkultus verbonde is, is mense dikwels geoffer deur die slagoffers op brandende kole neer te lê. By die vuurproef is die persoon se hand in die vuur gehou en indien die hand nie verbrand het nie, was die persoon onskuldig.
[[fi:Tuli]]
 
[[fiu-vro:Tuli]]
== Wetenskaplike benadering ==
[[fr:Feu]]
Reeds eeue voor die geboorte van [[Christus]] is vuur beskou as een van die elemente waaruit die kosmos opgebou is. In die vroeë Indiese, Chinese en Griekse filosofie word vuur, naas aarde, water en lug, as een van die elemente van die natuur onderskei. Eers in die tweede helfte van die 19e eeu is die opvatting weerlê dat vuur 'n element is met selfstandige eienskappe wat onafhanklik is van die [[materie]] waarin dit optree.
[[fur:Fûc]]
 
[[fy:Fjoer]]
Vandag is die opvatting dat vuur, gekenmerk deur ligeffekte (vlam en gloed) en deur stralingswarmte, 'n verskynsel is wat plaasvind by heftige verbrandingsprosesse. Of anders gestel, vuur is die sigbare teken van 'n chemiese reaksie wat plaasvind tussen die [[suurstof]] in die lug en 'n brandstof.
[[ga:Tine]]
 
[[gan:]]
== Fisiese eienskappe ==
[[gd:Teine]]
 
[[gl:Lume]]
=== Chemie ===
[[he:אש]]
[[Lêer:Fire tetrahedron.svg|links|duimnael|Die vuur [[tetraëder]]]]
[[hi:आग]]
Brande ontstaan wanneer 'n [[vlambare]] of 'n ontvlambare materiaal, in kombinasie met 'n voldoende hoeveelheid [[oksideermiddel]] (soos suurstofgas of 'n ander suurstof-ryk verbinding), blootgestel word aan 'n hittebron of aan omringende [[temperatuur]] bo die [[vlampunt]] van die [[brandstof]]; en as dit in staat is om 'n tempo van blitsvinnige [[oksidasie]] te deurstaan wat 'n kettingreaksie produseer.
[[hr:Vatra]]
 
[[ht:Dife]]
Dit staan algemeen bekend as die vuur-[[tetraëder]]. Vuur kan nie bestaan sonder dat al hierdie elemente beskikbaar is en in die regte verhoudings is nie. 'n Vlambare vloeistof sal slegs begin brand as die brandstof en suurstof in die regte verhoudings is. Sommige brandstof-suurstof mengsels mag 'n [[katalisator]] benodig: 'n stof wat nie verbrand nie, maar wat die reaksiebestanddele meer geredelik laat ontbrand.
[[hu:Tűz]]
 
[[hy:Կրակ]]
Sodra ontbranding plaasgevind het, moet 'n kettingreaksie plaasvind waardeur die vuur kan versprei en sy eie hitte kan handhaaf met die verdere vrystelling van hitte-energie deur die proses van verbranding – dit vereis 'n deurlopende voorsiening van 'n oksideerder en brandstof.
[[ia:Foco]]
 
[[id:Api]]
As [[suurstof]] uit die omliggende lug die oksideerder is, is die teenwoordigheid van [[swaartekrag]] noodsaaklik om [[konveksie]] te veroorsaak, wat die verbrandingsprodukte verwyder en 'n toevoer van suurstof vir die vuur meebring. Sonder swaartekrag omring 'n vuur homself met sy eie verbrandingsprodukte en nie-oksiderende [[gas]]se uit die lug, wat suurstof uitsluit, en gevolglik word die vuur geblus.<ref>[https://www.youtube.com/watch?v=fuFftT6ZR4k YouTube]</ref><ref>[http://io9.com/5779127/how-does-fire-behave-in-zero-gravity io9]</ref>
[[ie:Foy]]
 
[[io:Fairo]]
Vuur kan [[geblus]] word deur enige een van die elemente van die vuur-tetraëder te verwyder. 'n Natuurlike gasvlam, soos van 'n gasstoof kan op die volgende maniere geblus word:
[[is:Eldur]]
* draai die gastoevoer af en verwyder dus die bron van brandstof;
[[it:Fuoco]]
* bedek die vlam ten volle sodat dit versmoor.
[[ja:]]
* toedien van water, wat die hitte van die vuur vinniger verwyder as wat die vuur hitte kan produseer
[[jv:Geni]]
* toedien van 'n brandvertrager soos [[Halon]] op die vlamme, wat die chemiese reaksie self vertraag totdat die verbrandingskoers te stadig is om die kettingreaksie in stand te hou.
[[ka:ცეცხლი]]
In teenstelling hiermee kan vuur versterk word deur die verhoging van die verbrandingstempo. Dit kan gedoen word deur verskeie metodes naamlik:
[[kk:От]]
 
[[kn:ಬೆಂಕಿ]]
== Menslike beheer ==
[[ko:불]]
[[Lêer:Space Fire.jpg|duimnael|Vuur word deur swaartekrag geaffekteer. Links: Vlam op die Aarde. Regs: die Vlam op die [[Internasionale Ruimtestasie|IRS]]]]
[[ku:Agir]]
[[Lêer:Feuerreiben.gif|duimnael|Die vuurmaak proses deur twee stukke [[Firewood|brandhout]] teen mekaar te vryf.]]
[[la:Ignis]]
Die vermoë om vuur te [[Control of fire by early humans|beheer]] het 'n dramatiese verandering in die gewoontes van die vroeë mens veroorsaak. Dit was vir mense moontlik om hitte en lig te genereer. Omdat dit moontlik was om kos te [[Kookkuns|kook]], was daar 'n gelyktydige verhoging in die verskeidenheid en die beskikbaarheid van voedingstowwe asook die vermindering van siektes as gevolg van die vernietiging van organismes in voedsel.
[[lb:Feier]]
 
[[lmo:Föch]]
Die opwekking van hitte sou mense help om warm te bly in koue weer, en hulle in staat stel om in koeler klimate te leef. Vuur is ook aangewend om nagtelike [[roofdier]]e in toom te hou. Daar is bewyse gevind van [http://tools.wmflabs.org/timescale/?Ma=1.9 1.9] miljoen jaar gelede dat kos gekook is,<ref>J.A.J. Gowlett; R.W. Wrangham (2013).</ref> alhoewel daar 'n teorie bestaan dat vuur op 'n beheerde wyse gebruik was meer as 'n miljoen jaar gelede.<ref name="Bowman2009">{{cite journal |title=Fire in the Earth system |journal=Science |volume=324 |issue=5926 |pages=481–4 |year=2009 |pmid=19390038 |doi=10.1126/science.1163886 |bibcode = 2009Sci...324..481B |last1=Bowman |first1=D. M. J. S. |last2=Balch |first2=J. K. |last3=Artaxo |first3=P. |last4=Bond |first4=W. J. |last5=Carlson |first5=J. M. |last6=Cochrane |first6=M. A. |last7=d'Antonio |first7=C. M. |last8=Defries |first8=R. S. |last9=Doyle |first9=J. C. |last10=Harrison |first10=S. P. |last11=Johnston |first11=F. H. |last12=Keeley |first12=J. E. |last13=Krawchuk |first13=M. A. |last14=Kull |first14=C. A. |last15=Marston |first15=J. B. |last16=Moritz |first16=M. A. |last17=Prentice |first17=I. C. |last18=Roos |first18=C. I. |last19=Scott |first19=A. C. |last20=Swetnam |first20=T. W. |last21=Van Der Werf |first21=G. R. |last22=Pyne |first22=S. J. }}</ref><ref>[http://abcnews.go.com/Technology/early-humans-cooking-food-million-years-ago/story?id=16080804#.T4IyWe1rFDI Early humans harnessed fire] as early as a million years ago, much earlier than previously thought, suggests evidence unearthed in a cave in South Africa."</ref> Die gebruik van vuur het geleidelik meer gesofistikeerd geword, deurdat dit gebruik word om [[houtskool]] te maak en om diere en plante te beheer vanaf duisende jare gelede.<ref name="Bowman2009" />
[[ln:Mɔ̌tɔ]]
 
[[lt:Ugnis]]
Vuur is vir eeue gebruik as 'n metode van [[marteling]] en [[teregstelling]]. Die bewyse hiervan word gevind in die [[doodbrand]] van mense, sowel as martel toestelle soos die [[beenskroef]]: 'n toestel wat met [[water]], [[olie]], of selfs lood gevul kon word en dan oor 'n oop vuur verhit is – tot die foltering van die draer.
[[lv:Uguns]]
 
[[mdf:Тол]]
Met die bekendstelling van graan-gebaseerde [[landbou]], het mense wêreldwyd van vuur gebruik gemaak as 'n instrument om die [[landskap]] te bestuur. Vir hierdie doel is beheerde brande of "koel vure" gebruik en nie onbeheerde, "warm vure" wat gewoonlik skade aanrig in die grond nie.
[[mk:Оган]]
 
[[ml:തീ]]
Koel brande word gewoonlik in die lente en herfs uitgevoer. Die vure verwyder ondergroei en verbrand [[biomassa]] wat warm vure kan veroorsaak wanneer dit te dig groei. Die gebruik van brande maak digte woude begaanbaar. Ander menslike gebruike van brande met betrekking tot landskapbestuur is die ontbossing van grond vir landboudoeleindes.<ref>{{cite web|url=https://www.ecologic.org/our-impact/challenges/slash-and-burn-agriculture#:~:text=Slash%20and%20burn%20agriculture%20is,layer%20to%20help%20fertilize%20crops.|publisher=ecologic|title=Slash and Burn Agriculture|accessdate=9 Julie 2023}}</ref>
[[mn:Гал]]
 
[[ms:Api]]
Daar bestaan verskeie moderne toepassings van vuur. In sy breedste sin word vuur elke dag deur byna elke mens op aarde gebruik in 'n beheerde omgewing. Gebruikers van binnebrandenjins gebruik eintlik vuur elke keer wanneer hulle bestuur. Termiese [[Kragsentrale|kragstasies]] voorsien [[elektrisiteit]] vir 'n groot persentasie van die mensdom.
[[mwl:Fuogo]]
 
[[my:မီး]]
=== Gebruik as brandstof ===
[[nap:Ffuoco]]
Die brandsteek van [[brandstof]] stel op sy beurt bruikbare energie vry. [[Hout]] is 'n [[fossielbrandstof]] en is steeds lewensvatbaar vandag. Die gebruik van [[Fossielbrandstof|fossielbrandstowwe]] soos [[Ru-olie|petroleum]], [[aardgas]] en [[steenkool]] in kragaanlegte, verskaf vandag die oorgrote meerderheid van die wêreld se elektrisiteit; die [[International Energy Agency|Internasionale Energie Agentskap]] meen dat byna 80% van die wêreld se krag van hierdie bronne afkomstig is.<ref>[https://web.archive.org/web/20150113125900/http://www.iea.org/statlist/index.htm "Share of Total Primary Energy Supply, 2002; International Energy Agency"].</ref>
[[ne:आगो]]
 
[[nl:Vuur]]
Die vuur in 'n [[Kragsentrale|kragstasie]] word gebruik om water te verhit en stoom op te wek wat [[turbine]]s aandryf. Die turbines draai 'n [[Kragopwekker|elektriese kragopwekker]] om elektrisiteit te produseer.
[[nn:Eld]]
 
[[no:Ild]]
Die onbrandbare soliede oorblyfsels van brandbare materiaal wat oorbly na 'n vuur, word [[sinter]] genoem wanneer die [[smeltpunt]] onder die vlam se temperatuur is, sodat dit versmelt en stol wanneer dit afkoel. Dit word ''as'' genoem wanneer die smeltpunt bo die vlam temperatuur is.
[[nv:Kǫʼ]]
 
[[oc:Fuòc]]
== Kyk ook==
[[pdc:Feier]]
*[[pl:OgieńVuurhoutjie]]
 
[[pnb:اگ]]
== Bronne ==
[[pt:Fogo]]
* [[Wêreldspektrum]], 1982, ISBN 0908409702, volume 29, bl. 37, 38
[[qu:Nina]]
 
[[ro:Foc]]
== Verwysings ==
[[roa-tara:Fuèche]]
{{Verwysings}}
[[ru:Огонь]]
 
[[scn:Focu]]
== Eksterne skakels ==
[[sco:Fire]]
* {{Wikt-inlyn|vuur}}
[[sh:Vatra]]
 
[[simple:Fire]]
{{Normdata}}
[[sk:Oheň]]
 
[[sl:Ogenj]]
[[snKategorie:MotoVuur| ]]
[[sq:Zjarri]]
[[sr:Ватра]]
[[sv:Eld]]
[[sw:Moto]]
[[ta:நெருப்பு]]
[[te:అగ్ని]]
[[tg:Оташ]]
[[th:ไฟ]]
[[tl:Apoy]]
[[tn:Molelo]]
[[tr:Ateş]]
[[tt:Ут]]
[[uk:Вогонь]]
[[ur:آگ]]
[[vec:Fógo]]
[[vi:Lửa]]
[[war:Kalayo]]
[[wo:Safara]]
[[yi:פייער]]
[[yo:Iná]]
[[za:Feiz]]
[[zh:]]
[[zh-classical:]]
[[zh-min-nan:Hoé]]
[[zh-yue:]]