CANT Z.1007
Italiaanse twee motorige bomwerper
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die CANT Z.1007 was 'n driemotorige bomwerper wat deur die Italiaanse lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het in 1937 sy nooiensvlug voltooi.
CANT Z.1007 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | CANT |
Ontwerp deur | Filippo Zappatta |
Nooiensvlug | 1937 |
Status | Uit diens onttrek. |
Hoofgebruiker | Italiaanse Lugmag |
Tegniese besonderhede
wysigItem | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 3 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Piaggo P.XIbis RC 40 stermotor |
Kraglewering per motor | 1 000 perdekrag |
Vlerkspan | 24,80 m |
Lengte | 18,35 m |
Hoogte | 5,22 m |
Maks opstygmassa | 13 621 kg |
Maks. snelheid | 455 km/h op 5 250 m |
Operasionele hoogte | 7 500 m |
Togafstand | 2 200 km met maks. bomvrag. |
Bewapening | Een 12.7 mm Breda-SAFAT masjiengeweer in dorsaleskiettoring en een onder kajuit, een 7.7 mm masjiengeweer in elke sy. |
Bomvrag | 2 000 kg in bomlaai |
Bron
wysig- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8