(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Oseaan - Wikipedia

Oseaan

min of meer selfstandige wêreldsee tussen kontinente en kan verskeie (kleiner) seë bevat

'n Oseaan is 'n min of meer selfstandige wêreldsee tussen kontinente en kan verskeie (kleiner) seë bevat. Die woord oseaan kom van die Griekse Okeanos, wat in mitologie die personifikasie van die wêreldsee is.

Dolfyne in die Stille Oseaan.

Die oseane en seë beslaan ongeveer 2/3 (70%) van die aarde se oppervlak, terwyl slegs 1/3 (30%) van die oppervlak land is.

Daar is 5 verskillende oseane op die aarde, naamlik:

Al hierdie oseane is met mekaar verbind en vorm saam 'n groot massa van soutwater.