(Translated by https://www.hiragana.jp/)
1386 - Wikipedia
1386
| 13de eeu | 14de eeu | 15de eeu |

◄ ◄ | | 1381 | 1382 | 1383 | 1384 | 1385 | ◄ 1386 ► | 1387 | 1388 | 1389 | 1390 | 1391 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1386
Kalenders
Gregoriaanse kalender 1386
MCCCLXXXVI
Ab urbe condita 2139
Armeense kalender 835

ԹՎ ՊԼԵ

Chinese kalender 4082 – 4083

みずのえうしみずのととら

Ethiopiese kalender 1378 –1379
Hebreeuse kalender 5146 – 5147
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1441 – 1442
- Shaka Samvat 1308 – 1309
Irannese kalender 764 –765
Islamitiese kalender 788 –788


Die jaar 1386 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 86ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

wysig
  • 9 Mei – Engeland en Portugal sluit die Verdrag van Windsor.
  • 9 Julie – Veldslag van Sempbach: 1500 man van die Switserse Bondgenootskap vernietig die Oostenrykse aanvalsmag van 6000 man onder hertog Leopold van Habsburg (Oostenryk). Hertog Leopold sterf op die slagveld.
  • 15 DesemberPous Urbanus VI ontsnap uit die burg Nocera. Hy neem ses kardinale wat teen hom saamgesweer het, saam en laat vyf van hulle ombring by sy aankoms.

Geboortes

wysig

Sterftes

wysig