593
jaar
593 |
◄ | 5de eeu | ◄6de eeu► | 7de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 588 | 589 | 590 | 591 | 592 | ◄ 593 ► | 594 | 595 | 596 | 597 | 598 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:593 |
Kalenders | ||||||||||||||||||
Italië in Agilulf se tyd | ||||||||||||||||||
|
Die jaar 593 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 93ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Augustinus van Kantelberg, sendeling na Engeland, land in Kent.
- Koning Agilulf van die Langobarde verower die gebiede wat eksarg Romanus in 592 op hertog Ariulf van Spoleto herower het. Hy trek op na Rome.[1]
- Pour Gregorius slaag daarin om 'n wapenstilstand met Agilulf te reël. Maar die Langobardiese dreiging bly.[1]
Geboortes
wysigSterftes
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Hallenbeck, J. T. (1982). "Pavia and Rome: The Lombard Monarchy and the Papacy in the Eighth Century". Transactions of the American Philosophical Society. 72 (4): 1–186. doi:10.2307/1006429.