(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Europese byvreter - Wikipedia

Europese byvreter

Die Europese byvreter (Merops apiaster) is 'n algemene somer besoeker.

Europese byvreter
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. apiaster
Binomiale naam
Merops apiaster
Linnaeus, 1758
Verspreiding
Merops apiaster

Identifikasie

wysig

Word aan sy klein, slanke grootte en helder kleure, nl. geel keel, blou bors en bruin bo-rug en geel-laer rug uitgeken. Die vlerke is groen, blou en bruin met 'n swart bek. Die Europese Byvreter is ongeveer 26 tot 28 cm lank.

Habitat

wysig

Bosveld, doringbome en fynbosgebied.

Verspreiding

wysig

Kom voor in die meeste van Suidelike-Afrika.

Geluid

wysig

Uiter 'n "prrrup"-geluid.

Ander name

wysig
  • Engels: European Bee-eater

Galery

wysig

Sien ook

wysig