(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Geraldine Wall - Wikipedia

Geraldine Wall (24 Junie 1912 – 22 Junie 1970) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Born to Speed (1947), Green Grass of Wyoming (1948), Alias Nick Beal (1949), en The File on Thelma Jordon (1950).

Geraldine Wall
Geboorte (1912-06-24)24 Junie 1912
Sterfte 22 Junie 1970 (op 57)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1947: Born to Speed
  • 1948: Green Grass of Wyoming
  • 1949: Alias Nick Beal
  • 1950: The File on Thelma Jordon

Eksterne skakels

wysig