(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Speaker - Wikipedia

Speaker

voorsitter van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en word ondersteun deur 'n Adjunkspeaker

Die Speaker is die voorsitter van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en word ondersteun deur 'n Adjunkspeaker. Die huidige speaker is Gwen Mahlangu-Nkabinde, wat Baleka Mbete opgevolg het. Frene Ginwala was die speaker voor die 2004 verkiesing.

Sien ook

wysig