Tortellini
Tortellini, ook bekend as giorgio of ombelico, is ’n ring- of naeltjievormige pasta.[2] Dit word gewoonlik gevul met ’n mengsel van vleis of kaas. Dit het sy oorsprong in die Italiaanse streek Emilia (veral Bologna en Modena). Dit word gewoonlik in ’n helder sop van óf bief óf hoender voorgesit.[3]
Tortellini | ||
Die besonderse vorm van tortellini. | ||
Soort gereg | Pasta | |
Land | Italië | |
Streek | Emilia | |
Hoofbestanddeel | Meel, eiers | |
Soortgelyke geregte | Tortelloni | |
Energie, voedingswaarde (per 100 g) | ||
Kalorieë | 307[1] | |
Kilojoules | 1 285 | |
Proteïen | 13,5 g[1] | |
Vet | 7,23 g[1] | |
Koolhidrate | 47 g[1] |
Tortelloni is soortgelyk, maar groter – gewoonlik sowat 5 g teenoor 2 g vir tortellini.[4] Tortelloni word voorgesit met ’n kaas- of groentevulsel; vleisvulsels is minder algemeen. Dit word ook selde in ’n sop gebruik.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Tortellini Nutrition data". USDA. USDA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Maart 2016. Besoek op 30 September 2015.
- ↑ The Oxford Companion to Italian Food by Gillian Riley
- ↑ "Official "Order of the Tortellino" Recipe for Tortellini". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2013. Besoek op 13 September 2017.
- ↑ Barilla US (manufacturer) FAQ
Eksterne skakels
wysig- Tuisgemaakte tortellini – oorspronklike resep van ’n kookskool in Bologna Geargiveer 23 Desember 2015 op Wayback Machine
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tortellini.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia