(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Uitvoerende kunste - Wikipedia

Uitvoerende kunste

Die uitvoerende kunste is vorms van kuns waarin die klem gelê word op die uitvoering van sekere liggaamlike en vokale handelinge deur een of meer kunstenaars.

Bibliografie

wysig
  • Die Uitvoerende Kunste in die vier provinsies. In: Lantern. Tydskrif vir Kuns en Kultuur. Jaargang 13, nr. 4, Junie 1964