Linkin Park: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
No edit summary
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
No edit summary
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
Lyn 1: Lyn 1:
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar
| naam = Linkin Park
| naam = Linkin Park
| beeld = Linkin Park - Summer Sonic 2006.jpg
| beeld = LinkinParkBerlin2010.jpg
| beeldgrootte =
| beeldgrootte =
| dwarsformaat =
| dwarsformaat =
| beeldbeskrywing =
| beeldbeskrywing =
| beeldonderskrif = Linkin Park by Summer Sonic 2006.
| beeldonderskrif = Linkin Park in [[Berlyn]] (2010).
| agtergrondkleur = groep
| agtergrondkleur = groep
| geboortenaam =
| geboortenaam =

Wysiging soos op 12:23, 15 Mei 2024

Linkin Park
Linkin Park in Berlyn (2010).
Agtergrondinligting
OorsprongAgoura Hills, Kalifornië, VSA
GenresHarderock
Emo
Jare aktief1996 - 1998 as Xero
1998 - 1999 as Hybrid Theory
1999 - hede as Linkin Park
AssosiasiesFort Minor
Dead by Sunrise
LedeMike Shinoda
Brad Delson
Rob Bourdon
Joe Hahn
Dave Farrell
Gewese ledeMark Wakefield
Kyle Christener
Scott Koziol
Chester Bennington (1976–2017)

Linkin Park is 'n beroemde musiekgroep wat in 1996 deur drie hoërskoolvriende van Kalifornië, Mike Shinoda, Brad Delson en Rob Bourdon gestig is. Later is Joe Hahn, Dave Farrell en Mark Wakefield nadergehark. Hulle het aanvanklik liedjies in Mike Shinoda se slaapkamer opgeneem, maar Mark Wakefield het die groep verlaat toe hulle nie 'n platekontrak kon kry nie. In 1999 het Chester Bennington Wakefield se plek ingeneem en die groep het aan die werk gespring. Hulle het eers as Xero bekendgestaan voor hulle hul naam na Hybrid Theory en later na Linkin Park verander het.

Hybrid Theory

Hul debuutalbum, Hybrid Theory, was 'n wegholsukses met meer as 5 miljoen CDs wat in 2000 verkoop is. Dit was 'n versameling van vyf jaar se werk met treffers soos Crawling en One Step Closer. In 2001 het hulle 'n Grammy vir die beste harderock-uitvoering vir Crawling ontvang.

Meteora

Hul tweede album, Meteora, is na geskiedkundige kloosters in Griekeland genoem. Altesaam 800 000 van die CDs is binne 'n week ná die uitreiking in 2003 verkoop. Daarop is treffers soos Somewhere I Belong, Breaking the Habit en Numb. 'n Jaar later het hulle saam met die rapper Jay-Z aan die album Collision Course gewerk wat hulle in 2005 hul tweede Grammy vir die beste rap-sang-kombinasie vir Numb/Encore besorg het. Shinoda het ook tussendeur 'n hip-hop-groep, Fort Minor, begin.

Minutes to Midnight

Minutes to Midnight is Linkin Park se derde album. Die groep het die grootste deel van 2006 daaraan gewerk. Die eerste single, What I've Done, het sy debuut in die sewende plek op die Billboard Hot 100 gemaak.

Diskografie