2 Mei: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→Gebeure: Skakel |
|||
(40 wysigings tussenin deur 6 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 8: | Lyn 8: | ||
* [[1444]] – [[Pous Eugenius IV]] bevorder [[Alonso de Borja]] (later [[Pous Callixtus III]]) tot kardinaal. |
* [[1444]] – [[Pous Eugenius IV]] bevorder [[Alonso de Borja]] (later [[Pous Callixtus III]]) tot kardinaal. |
||
* [[1568]] – [[Maria I van Skotland]] ontsnap van die kasteel op [[Loch Leven]]. |
* [[1568]] – [[Maria I van Skotland]] ontsnap van die kasteel op [[Loch Leven]]. |
||
* [[1598]] – |
* [[1598]] – Vrede van Vervins: [[Frankryk]] en [[Spanje]] sluit vrede en beëindig Phillip II se deelname aan die Hugenote-oorlog. |
||
* [[1668]] – Ondertekening van die [[Vrede van Aken (1668)|Vrede van Aken]], daarmee kom die |
* [[1668]] – Ondertekening van die [[Vrede van Aken (1668)|Vrede van Aken]], daarmee kom die Devolusieoorlog tussen Frankryk en Spanje tot ´n einde. |
||
* [[1670]] – Koning [[Karel II van Engeland]] stig vir die pelshandel in [[Noord-Amerika]] die ''[[Hudson's Bay Company]]''. |
* [[1670]] – Koning [[Karel II van Engeland]] stig vir die pelshandel in [[Noord-Amerika]] die ''[[Hudson's Bay Company]]''. |
||
* [[1672]] – |
* [[1672]] – John Maitland word die hertog van Lauderdale en graaf van Maart. |
||
* [[1808]] – Skiereilandoorlog: Die opstand van Dos de Mayo (''El Levantamiento del Dos de Mayo''). Die burgers van [[Madrid]] kom in opstand teen die [[Napoleontiese Oorloë|Napoleontiese]] besettingsmag. |
* [[1808]] – Skiereilandoorlog: Die opstand van Dos de Mayo (''El Levantamiento del Dos de Mayo''). Die burgers van [[Madrid]] kom in opstand teen die [[Napoleontiese Oorloë|Napoleontiese]] besettingsmag. |
||
* [[1816]] – [[Leopold I van België|Leopold van Saxe-Coburg]] en |
* [[1816]] – [[Leopold I van België|Leopold van Saxe-Coburg]] en Charlotte Augusta trou. |
||
* [[1863]] – [[Amerikaanse Burgeroorlog]]: Die Slag van Chancellorsville eindig, met die nederlaag van die Potomac-weermag onder Generaal |
* [[1863]] – [[Amerikaanse Burgeroorlog]]: Die Slag van Chancellorsville eindig, met die nederlaag van die Potomac-weermag onder Generaal Joseph Hooker. |
||
* [[1885]] – ''Good Housekeeping''-tydskrif te koop vir die eerste keer. |
* [[1885]] – ''Good Housekeeping''-tydskrif te koop vir die eerste keer. |
||
* [[1885]] – Die '' |
* [[1885]] – Die ''Congo Free State'' gevestig deur Koning [[Leopold II van België]]. |
||
* [[1889]] – [[Menelik II]], Keiser van [[Ethiopië]], teken 'n verdrag met [[Italië]], wat Ethiopië beheer gee oor [[Eritrea]]. |
* [[1889]] – [[Menelik II]], Keiser van [[Ethiopië]], teken 'n verdrag met [[Italië]], wat Ethiopië beheer gee oor [[Eritrea]]. |
||
* [[1900]] – |
* [[1900]] – Oscar II van Swede gee sy ondersteuning aan [[Groot-Brittanje]] tydens die [[Tweede Vryheidsoorlog|Boere-oorlog]]. |
||
* [[ |
* [[1926]] – 'n Burgeroorlog breek uit in [[Nicaragua]]. |
||
* [[1933]] – |
* [[1933]] – Die eerste waarneming van die Loch Ness-monster gerapporteer. |
||
* [[1933]] – [[Adolf Hitler]] verban werknemersunies. |
|||
* [[1945]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Die [[Sowjetunie]] kondig die '''Val van [[Berlyn]]''' aan. Sowjetsoldate hys die rooi vlag oor die [[Reichstag (gebou)|''Reichstag''-gebou]]. [[Duitsland|Duitse]] magte gee oor in [[Italië]]. |
|||
* [[1945]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Die [[Sowjetunie]] kondig die val van Berlyn aan. Sowjetsoldate hys die rooi vlag oor die [[Reichstag (gebou)|''Reichstag''-gebou]]. [[Duitsland|Duitse]] magte gee oor in [[Italië]]. |
|||
* [[1952]] – Die [[De Havilland Comet]] vlieg as eerste [[passasiersvliegtuig]] met straalenjins vir die [[BOAC]] van Londen na Johannesburg. |
|||
* [[1952]] – Die [[De Havilland Comet]] vlieg as eerste [[passasiersvliegtuig]] met straalenjins vir die BOAC van Londen na Johannesburg. |
|||
* [[1953]] – Troonsbestyging van die konings [[Faisal II van Irak]] en [[Hoessein van Jordanië]]. Albei is kleinkinders van die voormalige koning van [[Mekka]]. |
|||
* [[1953]] – Troonsbestyging van die konings [[Faisal II van Irak]] en Hoessein van Jordanië. Albei is kleinkinders van die voormalige koning van [[Mekka]]. |
|||
* [[1955]] – [[Tennessee Williams]] wen die [[Pulitzerprys vir Drama]] vir ''[[Cat on a Hot Tin Roof]]''. |
|||
* [[ |
* [[1955]] – [[Tennessee Williams]] wen die [[Pulitzerprys vir Drama]] vir ''Cat on a Hot Tin Roof''. |
||
* [[1969]] – Die [[Verenigde Koninkryk|Britse]] [[skip]] |
* [[1966]] – Upper Hutt in [[Nieu-Seeland]] word as 'n stad geproklameer. |
||
* [[1969]] – Die [[Verenigde Koninkryk|Britse]] [[skip]] RMS ''Queen Elizabeth 2'' vertrek op sy eerste vaart na [[New York-stad|New York]]. |
|||
* [[1982]] – Die [[HMS Conqueror (S48)|HMS ''Conqueror'']] sink die [[Argentinië|Argentynse]] skip ''ARA General Belgrano'' gedurende die [[Falkland-oorlog]]. |
* [[1982]] – Die [[HMS Conqueror (S48)|HMS ''Conqueror'']] sink die [[Argentinië|Argentynse]] skip ''ARA General Belgrano'' gedurende die [[Falkland-oorlog]]. |
||
* [[1984]] – '' |
* [[1984]] – ''Sunday in the Park with George'' open in [[Broadway]]. |
||
* 1986 – Die radioaktiewe wolk van die [[Tsjernobil-kernramp]] van 26 April 1986 trek oor [[België]] en Nederland. |
* 1986 – Die radioaktiewe wolk van die [[Tsjernobil-kernramp]] van 26 April 1986 trek oor [[België]] en Nederland. |
||
* [[1988]] – Die laaste [[B-1 Lancer]] afgelewer. |
* [[1988]] – Die laaste [[Rockwell B-1 Lancer]] word afgelewer. |
||
* [[1989]] – Hongaarse soldate begin met die sloping van die "[[Ystergordyn]]" tussen [[Hongarye]] en [[Oostenryk]]. Alle grensversperrings word afgebreek. |
* [[1989]] – Hongaarse soldate begin met die sloping van die "[[Ystergordyn]]" tussen [[Hongarye]] en [[Oostenryk]]. Alle grensversperrings word afgebreek. |
||
* [[1990]] – Tydens 'n ontmoeting in Kaapstad kom die [[Staatspresident van Suid-Afrika|Suid-Afrikaanse Staatspresident]] [[Frederik Willem de Klerk]] en [[Nelson Mandela]] ooreen om die beleid van [[Apartheid]] af te skaf. |
* [[1990]] – Tydens 'n ontmoeting in Kaapstad kom die [[Staatspresident van Suid-Afrika|Suid-Afrikaanse Staatspresident]] [[Frederik Willem de Klerk]] en [[Nelson Mandela]] ooreen om die beleid van [[Apartheid]] af te skaf. |
||
* 1990 – Die skrywer |
* 1990 – Die skrywer Árpád Göncz (68), word deur die Hongaarse parlement aangestel as die voorsitter en interim-president van die republiek. |
||
* [[1997]] – [[Tony Blair]] word [[Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk]], en beëindig daarmee 18 jaar van die [[Konserwatiewe Party (Verenigde Koninkryk)|Konserwatiewe Party]]-regering. Op 44 is hy die jongste eerste minister in 185 jaar. |
* [[1997]] – [[Tony Blair]] word [[Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk]], en beëindig daarmee 18 jaar van die [[Konserwatiewe Party (Verenigde Koninkryk)|Konserwatiewe Party]]-regering. Op 44 is hy die jongste eerste minister in 185 jaar. |
||
* [[2000]] – [[Bill Clinton]] kondig aan dat toegang tot [[GPS]], soortgelyk aan dié van die [[VSA|Amerikaanse]] militêre stelsel, beskikbaar sal word vir die publiek. |
* [[2000]] – [[Bill Clinton]] kondig aan dat toegang tot [[GPS]], soortgelyk aan dié van die [[VSA|Amerikaanse]] militêre stelsel, beskikbaar sal word vir die publiek. |
||
* [[2011]] – [[Osama bin Laden]], die leier van die terreurorganisasie [[Al-Kaïda|Al Qaida]], word in ´n huis in |
* [[2011]] – [[Osama bin Laden]], die leier van die terreurorganisasie [[Al-Kaïda|Al Qaida]], word in ´n huis in Abbottabad, [[Pakistan]] deur Amerikaanse soldate doodgeskiet. |
||
* [[2012]] – In [[Viëtnam]] word |
* [[2012]] – In [[Viëtnam]] word Thủ Dầu Một tot 'n stad verklaar. |
||
== Geboortes == |
== Geboortes == |
||
* [[ |
* [[1729]] – Keiserin [[Katharina II van Rusland]] († [[1796]]). |
||
* [[ |
* [[1772]] – [[Novalis]], Duitse [[digter]] († [[1801]]). |
||
* [[1846]] – [[Zygmunt Noskowski]], Poolse komponis en dirigent († [[1909]]). |
|||
* [[1515]] – [[Sibylle von Sachsen|Sibylle van Sakse]], Hertogin van Sakse-Lauenburg |
|||
* [[1860]] – [[Theodor Herzl]], Joods-Oostenrykse joernalis, uitgewer en stigter van die Sionisme († [[1904]]). |
|||
* [[1591]] – [[Franz Karl von Sachsen-Lauenburg|Franz Karl van Sakse-Lauenburg]], Duitse generaal en die edelman, die Prins van Sakse-Lauenburg |
|||
* [[ |
* [[1885]] – [[Hedda Hopper]], Amerikaanse aktise en [[joernalis]] († [[1966]]). |
||
* [[1890]] – E. E. Smith, Amerikaanse [[skrywer]] († [[1965]]). |
|||
* [[1614]] – [[Christian hertog von Rantzau]], bestuurder van die Deense gedeelte van [[Sleeswyk-Holstein]] |
|||
* [[1892]] – [[Manfred von Richthofen]], Duitse [[Vlieënier|vegvlieënier]]. ''Die Rooi Baron''-vlieënier († [[1918]]). |
|||
* [[1622]] – [[Silvius I Nimrod (Württemberg-Oels)|Silvius Nimrod I]], die eerste Hertog van Württemberg-Oels |
|||
* 1912 – [[Nigel Patrick]], Engelse akteur († [[1981]]). |
|||
* [[1639]] – [[Michael Friedrich Lederer]], Duitse regsgeleerde |
|||
* [[ |
* [[1921]] – [[Satyajit Ray]], Indiese rolprentvervaardiger († [[1992]]). |
||
* [[ |
* [[1925]] – [[Roscoe Lee Browne]], Amerikaanse akteur († [[2007]]). |
||
* [[ |
* [[1929]] – [[Jigme Dorji Wangchuck]], 3de koning van [[Bhutan]] († [[1972]]). |
||
* [[1935]] – Koning [[Faisal II van Irak]] († [[1958]]). |
|||
* [[1707]] – [[Jean-Baptiste Barrière (Komponist, 1707)|Jean-Baptiste Barrière]], Franse tjellis en komponis |
|||
* [[ |
* [[1936]] – [[Engelbert Humperdinck (sanger)|Engelbert Humperdinck]], Amerikaanse sanger. |
||
* [[ |
* [[1941]] – [[Stephen J. Cannell]], rolprentvervaardiger. |
||
* [[1942]] – [[Jacques Rogge]], Belgiese [[Ortopediese chirurgie|ortopediese chirurg]] en agste president van die [[Internasionale Olimpiese Komitee]] († [[2021]]). |
|||
* [[1730]] – [[Sigismund Anton von Hohenwart]], Prins-Aartsbiskop van Wene |
|||
* [[ |
* [[1946]] – [[David Suchet]], Engelse verhoog- en televisie-akteur. |
||
* [[ |
* [[1946]] – [[Lesley Gore]], Amerikaanse sangeres († [[2015]]). |
||
* [[1952]] – [[Christine Baranski]], [[Verenigde State|Amerikaanse]] aktrise en vervaardiger. |
|||
* [[1754]] – [[Vicente Martín y Soler]], Spaanse komponis († [[1806]]) |
|||
* [[ |
* [[1969]] – [[Brian Lara]], [[Trinidad en Tobago|Trinidadse]] [[krieket]]speler. |
||
* [[1972]] – [[Dwayne Johnson|Die Rock]], WWE professionele [[stoei]]er en akteur. |
|||
* [[1767]] – [[Jean Baptist Duhamel|Jean-Baptiste Duhamel]], Duitse mynbou-professor en direkteur van die mynbou-akademie in Geislautern |
|||
* [[ |
* [[1975]] – [[David Beckham]], Engelse [[sokker]]speler. |
||
* [[ |
* [[1978]] – [[Hykie Berg]], Suid-Afrikaanse akteur. |
||
* [[1987]] – [[Sexy Cora]], [[Duitsers|Duitse]] [[pornografiese aktrise]] († [[2011]]). |
|||
* [[1788]] – [[Atanazy Raczyński]], Poolse adellike en Pruisiese staatsamptenaar |
|||
* [[2015]] – [[Prinses Charlotte van Wallis]], [[dogter]] van [[William, Prins van Wallis]], en 'n Britse troonopvolger. |
|||
* [[1790]] – [[Carl von Carnap]], Pruisiese Generaal-majoor en landheer |
|||
* [[1795]] – [[Narciso Clavería]], Spaanse soldaat, politikus en goeweneur-generaal van die [[Filippyne]] († [[1851]]) |
|||
* [[1801]] – [[Emanuel Eduard Fueter]], Switserse dokter en Professor van medisyne |
|||
* [[1802]] – [[Heinrich Gustav Magnus]], Duitse chemikus en fisikus |
|||
* [[1802]] – [[Eduard Steinbrück]], Duitse skilder |
|||
* [[1803]] – [[Karl August Friedrich Brückner]], Duitse opvoeder en historikus |
|||
* [[1806]] – [[Catharina Labouré]], Franse non († [[1876]]) |
|||
* [[1806]] – [[Charles Gleyre]], Switserse skilder |
|||
* [[1810]] – [[Hans Christian Lumbye]], Deense dirigent en komponis |
|||
* [[1819]] – [[Gustav Eduard Becker]], Duitse horlosiemaker en stigter van die horlosie-handelsmerk ''Gustav Becker'' |
|||
* [[1820]] – [[Robert Gerwig]], Duitse siviele ingenieur |
|||
* [[1826]] – [[Eleuterio Pagliano]], Italiaanse skilder |
|||
* [[1827]] – [[Franz Hermann Reinhold Frank]], Duitse teoloog |
|||
* [[1828]] – [[Désiré Charnay]], Franse argeoloog († [[1915]]) |
|||
* [[1829]] – [[Ernst Friedrich Langhans]], Switserse protestantse teoloog |
|||
* [[1832]] – [[Santo Siorpaes]], Italiaans-Oostenrykse bergklimmer |
|||
* [[1833]] – [[:de:Rudolf_Berlin|Rudolf Berlin]], Duitse oogarts |
|||
* [[1834]] – [[Wilhelm Mauser]], Duitse wapenontwerper en wapenvervaardiger |
|||
* [[1842]] – [[Felix Victor Birch-Hirschfeld|Felix Victor Berk-Hirschfeld]], Duitse geneesheer |
|||
* [[1843]] – [[Siegmund Riezler]], Duitse geskiedkundige |
|||
* [[1843]] – [[Carl Michael Ziehrer]], Oostenrykse komponis en dirigent († [[1922]]) |
|||
* [[1846]] – [[Zygmunt Noskowski]], Poolse komponis, dirigent |
|||
* [[1852]] – [[Max von Gallwitz]], Duitse generaal († [[1937]]) |
|||
* [[1856]] – [[Helene von Druskowitz]], Oostenrykse filosoof, literêre- en musiekkritikus |
|||
* [[1856]] – [[Wassili Wassiljewitsch Rosanow|Vasily Vasilyevich Rozanov]], Russiese filosoof |
|||
* [[1857]] – [[Otto Umfrid]], Duitse Protestantse teoloog |
|||
* [[1860]] – [[Theodor Herzl]], Joods-Oostenrykse joernalis, uitgewer en stigter van die Zionisme († [[1904]]) |
|||
* [[1867]] – [[Willy Arend]], Duitse fietsryer († 1964) |
|||
* [[1870]] – [[Oskar Zwintscher]], Duitse kunsskilder ((† 1916) |
|||
* [[1881]] – [[Alexander Karensky]], [[Rusland|Russiese]] [[politikus]] († [[1970]]) |
|||
* [[1883]] – [[Karel De Wolf]], Belgiese volkekundige en apoteker († 1948) |
|||
* [[1884]] – [[Frans de Vries]], Nederlandse ekonoom († 1958) |
|||
* [[1885]] – [[Hedda Hopper]], [[joernalis]] († [[1966]]) |
|||
* [[1886]] – [[Gottfried Benn]], Duitse skrywer en dramaturg († [[1956]]) |
|||
* [[1887]] – [[Vernon Castle]], danser († [[1918]]) |
|||
* [[1890]] – [[E. E. Smith]], [[skrywer]] († ([[1965]]) |
|||
* [[1892]] – [[Manfred von Richthofen]], Duitse vegvlieënier. ''Die Rooi Baron''-[[vlieënier]] († [[1918]]) |
|||
* [[1889]] – [[Ki Hadjar Dewantara]], Indonesiese nasionalis en minister († 1959) |
|||
* [[1912]] – [[Axel Cäsar Springer]], Duitse uitgewer († [[1985]]) |
|||
* [[1913]] – [[Nigel Patrick]], akteur († [[1981]]) |
|||
* [[1924]] – [[James Baldwin]], [[Amerikaanse]] skrywer († [[1987]]) |
|||
* [[1924]] – [[Dieodore Bikel]], akteur, sanger |
|||
* [[1925]] – [[Roscoe Lee Browne]], akteur |
|||
* [[1927]] – [[Carmen Basilio]], [[boks]]er |
|||
* [[1927]] – [[Link Wray]], [[kitaar]]speler |
|||
* [[1935]] – Koning [[Faisal II van Irak]] († [[1958]]) |
|||
* [[1937]] – [[Lorenzo Music]], skrywer |
|||
* [[1936]] – [[Engelbert Humperdinck]], Amerikaanse sanger |
|||
* [[1941]] – [[Stephen J. Cannell]], filmvervaardiger |
|||
* [[1942]] – [[Jacques Rogge]], Belgiese IOC-president |
|||
* [[1946]] – [[David Suchet]], Engelse akteur |
|||
* [[1946]] – [[Lesley Gore]], Amerikaanse sanger |
|||
* [[1953]] – [[Valeri Gergiev]], Russiese dirigent |
|||
* [[1955]] – [[Donatella Versace]], Italiaanse mode-ontwerper |
|||
* [[1969]] – [[Brian Lara]], [[Trinidad en Tobago|Trinidadse]] [[krieket]]speler |
|||
* [[1972]] – [[Dwayne Johnson|Die Rock]], [[WWE]] professionele [[stoei]]er, akteur |
|||
* [[1975]] – [[David Beckham]], Engelse [[sokker]]speler |
|||
* [[1978]] – [[Hykie Berg]], akteur |
|||
* [[1983]] – [[Rose Falcon]], aktrise, sangeres |
|||
* [[1985]] – [[Sarah Hughes]], figuurskaatskampioen |
|||
* 1985 – [[Mario Gyr,]] Switserse roeier |
|||
* [[2015]] – [[Prinses Charlotte van Cambridge]] (gedoop ''Charlotte Elizabeth Diana''), 'n Britse troonopvolger. |
|||
== Sterftes == |
== Sterftes == |
||
* [[373]] – [[Athanasius van Alexandria|Athanasius]] van [[Alexandrië|Alexandrië, Biskop en kerkvader]] |
|||
* [[756]] – [[Shōmu]], 45ste keiser van Japan |
|||
* [[907]] – [[Boris I.|Boris I]], Eerste Christelike Tsaar van Bulgarye |
|||
* [[1202]] – [[Fulko von Neuilly|Fulk van Neuilly]], Franse prediker van die tweede Kruistog |
|||
* [[1230]] – [[William de Braose, Heer van Abergavenny|William de Braose, Heer van Abergavenny, Normaniese adellike.]] |
|||
* [[1302]] – [[Blanca van Artesië]] (ca 54), koningin van [[Navarra]] |
|||
* [[1359]] – [[Johann I (Henneberg-Schleusingen)|Johann I]], Hertog von Henneberg-Schleusingen |
|||
* [[1519]] – [[Leonardo da Vinci]], Italiaanse wetenskaplike, wiskundige, ingenieur, ontleedkundige, uitvinder, skilder, beeldhouer, argitek, tuinkundige, musikant en skrywer (* [[1452]]). |
* [[1519]] – [[Leonardo da Vinci]], Italiaanse wetenskaplike, wiskundige, ingenieur, ontleedkundige, uitvinder, skilder, beeldhouer, argitek, tuinkundige, musikant en skrywer (* [[1452]]). |
||
* [[1547]] – [[Caspar Borner]], Duitse Lutherse teoloog en hervormer |
|||
* [[1585]] – [[Friedrich Widebrand]], Duitse protestantse teoloog |
|||
* [[1616]] – [[Joost Balbian]] (72), Nederlandse arts en alchemis |
|||
* [[1655]] – [[Joachim Andreae]], Nederlandse politikus, diplomaat en regter |
|||
* [[1685]] – [[Adriaen Hendricx]] (74), Nederlandse kunsskilder |
|||
* [[1691]] – [[Konstantin Ziegra]], Duitse fisikus en Lutherse teoloog |
|||
* [[1777]] – [[Joachim Gottlob Am Ende]], Duitse teoloog |
|||
* [[1790]] – [[Philipp Matthäus Hahn]], Duitse pastoor, ontwerper en uitvinder |
|||
* [[1813]] – [[Ferdinand von Preußen|Ferdinand van Pruise]], Pruisiese Generaal-majoor |
|||
* [[1818]] – [[Herman Willem Daendels]] (55), Nederlandse gouverneur van Nederlands-Indië |
|||
* [[1826]] – [[Antoni Malczewski|Antonie Malczewski]], Poolse digter |
|||
* [[1835 ]] – [[Chrysologus Heimes]], Duitse komponis en orrelspesialis |
|||
* [[1857]] – [[Alfred de Musset]], Franse dramaturg, digter, skrywer |
|||
* [[1844]] – [[William Thomas Beckford]], Engelse roman- en reisskrywer (* [[1760]]) |
* [[1844]] – [[William Thomas Beckford]], Engelse roman- en reisskrywer (* [[1760]]) |
||
* [[1864]] – [[Giacomo Meyerbeer]] (72), Joods-Duitse komponis en dirigent (* [[1791]]) |
|||
* [[1845]] – [[Guillaume de Vaudoncourt]], Franse generaal |
|||
* [[ |
* [[1972]] – [[J. Edgar Hoover]], Amerikaanse direkteur van die [[FBI]] (* [[1875]]). |
||
* [[ |
* [[1995]] – [[Michael Hordern]], Engelse akteur (* [[1911]]). |
||
* [[1997]] – John Carew Eccles, [[Nobelprys|Australiese Nobelpryswenner]] |
|||
* [[1864]] – [[Giacomo Meyerbeer]] (72), Joods-Duitse komponis en dirigent |
|||
* [[ |
* [[1999]] – [[Oliver Reed]], Britse akteur (* [[1938]]). |
||
* [[1892]] – [[Hermann Burmeister]], Duitse ontdekkingsreisger in Suid-Amerika |
|||
* [[1892]] – [[Wilhelm Rust]], Duitse komponis en Thomaskantor |
|||
* [[1895]] – [[Anacleto del Rosario]] (34), Filippynse skeikundige |
|||
* [[1899]] – [[Eduard von Simson]] (88), Joods-Duitse regsgeleerde en politikus |
|||
* [[1900]] – [[Lars Oftedal]], Noorse pastoor, redakteur en politikus |
|||
* [[1900]] – [[Iwan Konstantinowitsch Aiwasowski|Ivan Konstantinovich Aivazovsky]], Russiese skilder |
|||
* [[1900]] – [[Johan Barger]] (46), Nederlandse dominee en moordenaar |
|||
* [[1915]] – [[Clara Immerwahr]] (44), Duitse skeikundige |
|||
* [[1918]] – [[Guido von Gillhaußen|Guido van Gillhaußen]], Duitse offisier en oorlogsdigter |
|||
* [[1919]] – [[Felix von Arnim]], Pruisiese offisier |
|||
* [[1924]] – [[Charles Eugene Lancelot Brown]], Switserse masjienontwerper |
|||
* [[1925]] – [[Johann Palisa]], Oostenrykse sterrekundige |
|||
* [[1934]] – [[Paul von Hindenburg]], [[Duitse kanselier]] |
|||
* [[1945]] – [[Martin Bormann]], Duitse hoof van staf van die NSDAP en oorlogsmisdadiger |
|||
* [[1945]] – [[Paul Korff]], Duitse meesterbouer en argitek |
|||
* [[1945]] – [[Friedo Lampe]], Duitse skrywer |
|||
* [[1949]] – [[Hendrik Chabot]] (54), Nederlandse kunsskilder en beeldhouer |
|||
* [[1950]] – [[Paul Eugen Sieg]], Duitse fisikus en skrywer |
|||
* [[1950]] – [[Abraham Asscher]] (69), Nederlandse diamant-handelaar en politikus |
|||
* [[1957]] – [[Joseph McCarthy|Joseph McCarthy (48), Amerikaanse senator.]] |
|||
* [[1972]] – [[J. Edgar Hoover]] (72), Amerikaanse direkteur van die [[FBI]] |
|||
* [[1979]] – [[Giulio Natta]] (76), Italiaanse skeikundige en Nobelpryswenner |
|||
* [[1980]] – [[George Pal]], direkteur |
|||
* [[1981]] – [[Olle Bærtling]] (69), Sweedse kunsskilder en beeldhouer |
|||
* [[1983]] – [[Marius Duintjer]] (74), Nederlandse argitek |
|||
* [[1989]] – [[Giuseppe Cardinal Siri]], Italiaanse kardinaal-aartsbiskop van [[Genua]] |
|||
* [[1995]] – [[Michael Hordern]], akteur |
|||
* [[1997]] – [[John Carew Eccles]], [[Nobelprys|Australiese Nobelpryswenner]] |
|||
* [[1999]] – [[Oliver Reed]], Britse akteur |
|||
* [[1999]] – [[Norman J. Sirnic]], Minister |
|||
* [[2002]] – [[W. T. Tutte]], [[wiskundige]] |
|||
* [[2009]] – [[Janus Kamban]] (95), Faeröerse beeldhouer |
|||
* 2009 – [[Fatmir Xhindi]] (49), Albaanse politikus |
|||
* [[2011]] – [[Osama bin Laden]], Arabiese terroris en stigter van al-Kaïda (* [[1957]]).<ref>{{en}}[http://www.nytimes.com/2011/05/02/world/asia/osama-bin-laden-is-killed.html?_r=0 N.Y. Times - Osama bin Laden is killed]</ref> |
* [[2011]] – [[Osama bin Laden]], Arabiese terroris en stigter van al-Kaïda (* [[1957]]).<ref>{{en}}[http://www.nytimes.com/2011/05/02/world/asia/osama-bin-laden-is-killed.html?_r=0 N.Y. Times - Osama bin Laden is killed]</ref> |
||
* 2012 – [[Bram Bogart]] (90), Nederlandse kunsskilder |
|||
* [[2016]] – [[Nelie Smith]], 'n [[Springbokke|Springbokrugbyspeler]] en [[Suid-Afrika]] se een-en-dertigste [[Springbokkapteins|Springbokkaptein]] (* [[1934]]). |
* [[2016]] – [[Nelie Smith]], 'n [[Springbokke|Springbokrugbyspeler]] en [[Suid-Afrika]] se een-en-dertigste [[Springbokkapteins|Springbokkaptein]] (* [[1934]]). |
||
== Vakansiedae == |
== Vakansiedae == |
||
* [[Baha'i]] – Laaste dag van die fees van |
* [[Baha'i]] – Laaste dag van die fees van Ridván |
||
* [[Pole]] – Vlagdag |
* [[Pole]] – Vlagdag |
||
Wysiging soos op 15:35, 14 Junie 2024
<< | Mei 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | |
Al die dae |
2 Mei is die 122ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (123ste in skrikkeljare). Daar volg nog 243 dae in die jaar.
Gebeure
- 1312 – Pous Clemens V publiseer sy bul Ad Providam waarin hy die besittings van die Tempeliers oordra aan die Hospitaalridders.
- 1368 – In die tweede oorlog tussen die Hansa en Denemarke, verower die vloot van die Hansa en 2000 soldate die stad Kopenhagen en vernietig die stad.
- 1444 – Pous Eugenius IV bevorder Alonso de Borja (later Pous Callixtus III) tot kardinaal.
- 1568 – Maria I van Skotland ontsnap van die kasteel op Loch Leven.
- 1598 – Vrede van Vervins: Frankryk en Spanje sluit vrede en beëindig Phillip II se deelname aan die Hugenote-oorlog.
- 1668 – Ondertekening van die Vrede van Aken, daarmee kom die Devolusieoorlog tussen Frankryk en Spanje tot ´n einde.
- 1670 – Koning Karel II van Engeland stig vir die pelshandel in Noord-Amerika die Hudson's Bay Company.
- 1672 – John Maitland word die hertog van Lauderdale en graaf van Maart.
- 1808 – Skiereilandoorlog: Die opstand van Dos de Mayo (El Levantamiento del Dos de Mayo). Die burgers van Madrid kom in opstand teen die Napoleontiese besettingsmag.
- 1816 – Leopold van Saxe-Coburg en Charlotte Augusta trou.
- 1863 – Amerikaanse Burgeroorlog: Die Slag van Chancellorsville eindig, met die nederlaag van die Potomac-weermag onder Generaal Joseph Hooker.
- 1885 – Good Housekeeping-tydskrif te koop vir die eerste keer.
- 1885 – Die Congo Free State gevestig deur Koning Leopold II van België.
- 1889 – Menelik II, Keiser van Ethiopië, teken 'n verdrag met Italië, wat Ethiopië beheer gee oor Eritrea.
- 1900 – Oscar II van Swede gee sy ondersteuning aan Groot-Brittanje tydens die Boere-oorlog.
- 1926 – 'n Burgeroorlog breek uit in Nicaragua.
- 1933 – Die eerste waarneming van die Loch Ness-monster gerapporteer.
- 1933 – Adolf Hitler verban werknemersunies.
- 1945 – Tweede Wêreldoorlog: Die Sowjetunie kondig die val van Berlyn aan. Sowjetsoldate hys die rooi vlag oor die Reichstag-gebou. Duitse magte gee oor in Italië.
- 1952 – Die De Havilland Comet vlieg as eerste passasiersvliegtuig met straalenjins vir die BOAC van Londen na Johannesburg.
- 1953 – Troonsbestyging van die konings Faisal II van Irak en Hoessein van Jordanië. Albei is kleinkinders van die voormalige koning van Mekka.
- 1955 – Tennessee Williams wen die Pulitzerprys vir Drama vir Cat on a Hot Tin Roof.
- 1966 – Upper Hutt in Nieu-Seeland word as 'n stad geproklameer.
- 1969 – Die Britse skip RMS Queen Elizabeth 2 vertrek op sy eerste vaart na New York.
- 1982 – Die HMS Conqueror sink die Argentynse skip ARA General Belgrano gedurende die Falkland-oorlog.
- 1984 – Sunday in the Park with George open in Broadway.
- 1986 – Die radioaktiewe wolk van die Tsjernobil-kernramp van 26 April 1986 trek oor België en Nederland.
- 1988 – Die laaste Rockwell B-1 Lancer word afgelewer.
- 1989 – Hongaarse soldate begin met die sloping van die "Ystergordyn" tussen Hongarye en Oostenryk. Alle grensversperrings word afgebreek.
- 1990 – Tydens 'n ontmoeting in Kaapstad kom die Suid-Afrikaanse Staatspresident Frederik Willem de Klerk en Nelson Mandela ooreen om die beleid van Apartheid af te skaf.
- 1990 – Die skrywer Árpád Göncz (68), word deur die Hongaarse parlement aangestel as die voorsitter en interim-president van die republiek.
- 1997 – Tony Blair word Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk, en beëindig daarmee 18 jaar van die Konserwatiewe Party-regering. Op 44 is hy die jongste eerste minister in 185 jaar.
- 2000 – Bill Clinton kondig aan dat toegang tot GPS, soortgelyk aan dié van die Amerikaanse militêre stelsel, beskikbaar sal word vir die publiek.
- 2011 – Osama bin Laden, die leier van die terreurorganisasie Al Qaida, word in ´n huis in Abbottabad, Pakistan deur Amerikaanse soldate doodgeskiet.
- 2012 – In Viëtnam word Thủ Dầu Một tot 'n stad verklaar.
Geboortes
- 1729 – Keiserin Katharina II van Rusland († 1796).
- 1772 – Novalis, Duitse digter († 1801).
- 1846 – Zygmunt Noskowski, Poolse komponis en dirigent († 1909).
- 1860 – Theodor Herzl, Joods-Oostenrykse joernalis, uitgewer en stigter van die Sionisme († 1904).
- 1885 – Hedda Hopper, Amerikaanse aktise en joernalis († 1966).
- 1890 – E. E. Smith, Amerikaanse skrywer († 1965).
- 1892 – Manfred von Richthofen, Duitse vegvlieënier. Die Rooi Baron-vlieënier († 1918).
- 1912 – Nigel Patrick, Engelse akteur († 1981).
- 1921 – Satyajit Ray, Indiese rolprentvervaardiger († 1992).
- 1925 – Roscoe Lee Browne, Amerikaanse akteur († 2007).
- 1929 – Jigme Dorji Wangchuck, 3de koning van Bhutan († 1972).
- 1935 – Koning Faisal II van Irak († 1958).
- 1936 – Engelbert Humperdinck, Amerikaanse sanger.
- 1941 – Stephen J. Cannell, rolprentvervaardiger.
- 1942 – Jacques Rogge, Belgiese ortopediese chirurg en agste president van die Internasionale Olimpiese Komitee († 2021).
- 1946 – David Suchet, Engelse verhoog- en televisie-akteur.
- 1946 – Lesley Gore, Amerikaanse sangeres († 2015).
- 1952 – Christine Baranski, Amerikaanse aktrise en vervaardiger.
- 1969 – Brian Lara, Trinidadse krieketspeler.
- 1972 – Die Rock, WWE professionele stoeier en akteur.
- 1975 – David Beckham, Engelse sokkerspeler.
- 1978 – Hykie Berg, Suid-Afrikaanse akteur.
- 1987 – Sexy Cora, Duitse pornografiese aktrise († 2011).
- 2015 – Prinses Charlotte van Wallis, dogter van William, Prins van Wallis, en 'n Britse troonopvolger.
Sterftes
- 1519 – Leonardo da Vinci, Italiaanse wetenskaplike, wiskundige, ingenieur, ontleedkundige, uitvinder, skilder, beeldhouer, argitek, tuinkundige, musikant en skrywer (* 1452).
- 1844 – William Thomas Beckford, Engelse roman- en reisskrywer (* 1760)
- 1864 – Giacomo Meyerbeer (72), Joods-Duitse komponis en dirigent (* 1791)
- 1972 – J. Edgar Hoover, Amerikaanse direkteur van die FBI (* 1875).
- 1995 – Michael Hordern, Engelse akteur (* 1911).
- 1997 – John Carew Eccles, Australiese Nobelpryswenner
- 1999 – Oliver Reed, Britse akteur (* 1938).
- 2011 – Osama bin Laden, Arabiese terroris en stigter van al-Kaïda (* 1957).[1]
- 2016 – Nelie Smith, 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se een-en-dertigste Springbokkaptein (* 1934).