(Translated by https://www.hiragana.jp/)
BSV Kickers Emden - Wikipedia Gaan na inhoud

BSV Kickers Emden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 09:37, 8 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
BSV Kickers Emden

Volledige naam Barenburger Sportverein Kickers
Emden e.V.
Stigtingsdatum 24 Maart 1946
Tuisveld Embdena-stadion,
Emden
Kapasiteit 7 200
Kompetisie Regionalliga Noord

BSV Kickers Emden is 'n Duitse sokkerklub uit die hawestad Emden in die deelstaat Neder-Sakse. Die klub is in 1946 deur sokkerspelers opgerig as plaasvervanger vir klubs wat aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog deur die Geallieerdes opgehef is. Van hierdie klubs was die mees prominente die sokkerafdeling van die gimnastiekklub Emder Turnverein wat in 1861 gestig is.

Die klub word beskou as die vlagskip-sokkerspan van Oos-Friesland.

Onlangse ligaposisionering

[wysig | wysig bron]
  • 1963-64 (III) Amateurliga Neder-Sakse-Wes 12de
  • 1964-65 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse-Noord 6de
  • 1965-66 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse-Noord 4de
  • 1966-67 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse-Noord 8ste
  • 1967-68 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse-Noord 2de
  • 1968-69 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse-Noord 2de
  • 1969-70 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse-Noord 1ste
  • 1970-71 (III) Amateurliga Neder-Sakse 9de
  • 1972-72 (III) Amateurliga Neder-Sakse 12de
  • 1972-73 (III) Amateurliga Neder-Sakse 13de
  • 1973-74 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse-Noord 3de
  • 1975-83 laer divisies
  • 1983-84 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 13de
  • 1984-85 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 14de
  • 1985-86 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 16de
  • 1986-88 laer divisies
  • 1988-89 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 1ste
  • 1989-90 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 4de
  • 1990-91 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 1ste
  • 1991-92 (III) Am.Oberliga Noord 6de
  • 1992-93 (III) Am.Oberliga Noord 8ste
  • 1993-94 (III) Am.Oberliga Noord 1ste
  • 1994-95 (III) Regionalliga Noord 4de
  • 1995-96 (III) Regionalliga Noord 4de
  • 1996-97 (III) Regionalliga Noord 9de
  • 1997-98 (III) Regionalliga Noord 8ste
  • 1998-99 (III) Regionalliga Noord 15de
  • 1999-00 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Bremen 1ste
  • 2000-01 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Bremen 2de
  • 2001-02 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Bremen 8ste
  • 2002-03 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Bremen 1ste
  • 2003-04 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Bremen 6de
  • 2004-05 (IV) Oberliga Noord 1ste
  • 2005-06 (III) Regionalliga Noord 9de
  • 2006-07 (III) Regionalliga Noord

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Regionalliga Noord 2007/08-seisoen

Rooiwit Ahlen | SC Rooiwit Essen | 1. FC Union Berlyn | SV Werder Bremen II
BV Borussia Dortmund II | Dynamo Dresden | Fortuna Düsseldorf | BSV Kickers Emden
FC Rooiwit Erfurt | Hamburger SV II | VfL Wolfsburg II | FC Energie Cottbus II
VfB Lübeck | 1. FC Maagdenburg | SC Verl | SV Babelsberg 03
SC Rooiwit Oberhausen | Eintracht Braunschweig | Wuppertaler SV Borussia