(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Lucille Lund - Wikipedia Gaan na inhoud

Lucille Lund

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur CommonsDelinker (besprekings | bydraes) op 11:48, 25 Mei 2020 ("Lucille_Lund_publ.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Steinsplitter verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/Files uploaded by Il piccione zoppo)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Lucille Lund
Geboorte (1913-06-03)3 Junie 1913
Sterfte 15 Februarie 2002 (op 88)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Terry Helmy
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lucille Lund (3 Junie 1913 – 15 Februarie 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Pirate Treasure (1934), The Black Cat (1934), Timber War (1935), en What Price Vengeance (1937).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1934: Pirate Treasure
  • 1934: The Black Cat
  • 1934: Fighting Through
  • 1934: Range Warfare
  • 1935: Timber War
  • 1936: Prison Shadows
  • 1936: Rio Grande Romance
  • 1936: Put on the Spot
  • 1937: What Price Vengeance

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]