(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Gagaoesies - Wikipedia Gaan na inhoud

Gagaoesies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 01:54, 16 Junie 2020 (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Gagaoesiërs.
Gagaoesies
Gagauz dili, Gagauzça
Гагауз дили, Гагаузча
Gepraat in: Vlag van Moldowa Moldowa

Vlag van Bulgarye Bulgarye
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Roemenië Roemenië
Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Turkye Turkye 

Gebied: Gagaoesië
Totale sprekers: 591 920[1]
Taalfamilie: Altaïes
 Turks
  Oghusies
   Wes-Oghusies
    Gagaoesies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Moldowa Moldowa
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: gag

Gagaoesies (Gagauz dili, Gagauzça) is 'n Turkse taal wat deur sowat 592 000 mense in Moldowa, Bulgarye, Oekraïne, Roemenië, Rusland en Turkye gepraat word. Dit is die amptelike taal van die outonome gebied Gagaoesië in Moldowa.

Gagaoesies is nou verwant aan Turks en word in die Latynse alfabet geskryf.

Alfabete

Latynse alfabet

A a Ä ä B b C c Ç ç D d E e Ê ê
F f G g H h I ı İ i J j K k L l
M m N n O o Ö ö P p R r S s Ş ş
T t Ţ ţ U u Ü ü V v Y y Z z

Cyrilliese alfabet (histories)

А а Ӓ ӓ Б б В в Г г Д д Е е Ё ё
Ж ж Ӂ ӂ З з И и Й й К к Л л М м
Н н О о Ӧ ӧ П п Р р С с Т т У у
Ӱ ӱ Ф ф Х х Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ
Ы ы Ь ь Э э Ю ю Я я

Verwysings

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Gagauz" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2019. Besoek op 8 April 2016.

Eksterne skakels

Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Gagaoesies