Polly Draper
Voorkoms
Polly Draper | |
Geboortenaam | Polly Carey Draper |
---|---|
Geboorte | 15 Junie 1955 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Nat Wolff Alex Wolff |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Polly Draper (gebore 15 Junie 1955) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Naked Brothers Band: The Movie (2005) en Stella's Last Weekend (2018), en in die televisiereekse Thirtysomething (1987) en The Naked Brothers Band (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1994: A Million to Juan
- 1995: Gold Diggers: The Secret of Bear Mountain
- 1998: The Tic Code
- 2005: The Naked Brothers Band: The Movie
- 2005: A Perfect Fit
- 2007: Too Young to Marry
- 2015: Jane Wants a Boyfriend
- 2018: Stella's Last Weekend
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1987: Thirtysomething
- 2000: Maternity Ward
- 2007: The Naked Brothers Band
- 2013: Golden Boy
- 2017: Rhinebrook
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: Adam's Apple
- 1993: Broken Promises: Taking Emily Back
- 1993: Heartbeat
- 1994: The Innocent
- 1996: Home Song
- 2001: Inside 'thirtysomething'
Video's
[wysig | wysig bron]- 1994: Schemes