Izjefsk
Voorkoms
Izjefsk Ижевск Иж, Ижкар | |
---|---|
Stad | |
Die ligging van Oedmoertië in Rusland | |
Koördinate: 56°50′N 53°11′O / 56.833°N 53.183°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Oedmoertië |
Stigting | 1760 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Aleksandr Oesjakof |
Oppervlak | |
• Totaal | 316 km2 (122 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 632 913 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://www.izh.ru/ |
Izjefsk (Russies: Иже́вск; Oedmoerts: Иж, Ижкар, Izj, Izjkar) is die hoofstad van die Republiek van Oedmoertië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is geleë aan die Izj-rivier in die westelike Oeralgebergte. Die bevolking in 2013 was 632 913.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste (en) (ru)
- Die strate van Izjefsk (ru)
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Izjefsk.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia