1807
Voorkoms
1807 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1802 | 1803 | 1804 | 1805 | 1806 | ◄ 1807 ► | 1808 | 1809 | 1810 | 1811 | 1812 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1807 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die basi-opstand | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1807 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 7de jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 29 Maart – Heinrich Wilhelm Olbers ontdek die asteroïde 4 Vesta naby Jupiter se wentelbaan.
- 14 Junie – Napoléon Bonaparte wen die Slag van Friedland.
- 7 Julie – Verdrag van Tilsit tussen Frankryk en Rusland geteken.
- 24 Augustus – Pous Pius VII stel Francesco Guidobono Cavalchini, goewerneur van Rome aan as kardinaal.
- 16 September – In Piddig in die Filipyne kom die Ilocano's in opstand omrede hulle geen basi-wyn meer mag vervaardig nie
- 28 September – Die Basi-opstand word afgeweer.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 19 Januarie – Robert E. Lee, 'n Amerikaanse soldaat en opvoeder († 1870).
- 27 Februarie – Henry Wadsworth Longfellow, Amerikaanse digter († 1882).
- Onbekend – Sias Hoffman, die eerste president van die Oranje-Vrystaat († 1879).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Andrew Barnard, die Koloniale Sekretaris van die Kaap die Goeie Hoop (* 1762).
- 10 Maart – Jean Thurel, Franse soldaat (* 1698).