(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Eid-moebarak - Wikipedia Gaan na inhoud

Eid-moebarak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Soufiyouns (besprekings | bydraes) op 07:12, 12 Julie 2024 (+ {{Normdata}})
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Eid-moebarak of geseënde eid (Persies: عید مبارک, Oerdoe: عید مبارک, Arabies: عيد مبارك) is 'n tradisionele Moslemse groet, wat gebruik word ter geleentheid van die Offerfees (Eid-oel-Adha) en die Suikerfees (Eid-oel-Fiter). Eid verwys na die fees en moebarak beteken "geseën". Dus beteken die groet iets soos "geseënde fees" en kan dit vergelyk word met die Christelike "geseënde Kersfees".

In die Islamitiese wêreld bestaan daar ook talle ander groetformulerings ter geleentheid van hierdie feeste.