(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Aria Wallace - Wikipedia Gaan na inhoud

Aria Wallace

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Aria Wallace
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aria Summer Wallace
Geboorte 3 November 1996 (1996-11-03) (27 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2002–2011
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aria Wallace (gebore 3 November 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Perfect Man (2005) en in die televisiereeks iCarly (2007).

Filmografie

Rolprente

  • 2005: The Perfect Man

Televisiereekse

  • 2007: iCarly
  • 2008: Piper's Picks TV

Televisierolprente

  • 2007: Roxy Hunter and the Mystery of the Moody Ghost
  • 2007: Christmas in Paradise
  • 2008: Roxy Hunter and the Secret of the Shaman
  • 2008: Roxy Hunter and the Horrific Halloween
  • 2008: Roxy Hunter and the Myth of the Mermaid

Eksterne skakels