(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Bill Walker (akteur) - Wikipedia Gaan na inhoud

Bill Walker (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Bill Walker
Geboortenaam William Franklin Walker
Geboorte (1896-07-01)1 Julie 1896
Sterfte 27 Januarie 1992 (op 95)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill Walker (1 Julie 1896 – 27 Januarie 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Boy Who Caught a Crook (1961), Our Man Flint (1966), ...tick... tick... tick... (1970), en Big Jake (1971).

Filmografie

Rolprente

  • 1948: No Time for Romance
  • 1948: Sun Tan Ranch
  • 1951: The Harlem Globetrotters
  • 1961: Boy Who Caught a Crook
  • 1966: Our Man Flint
  • 1970: ...tick... tick... tick...
  • 1971: Big Jake

Televisiereekse

  • 1973: Tenafly

Eksterne skakels