(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Canon EF 600mm lens - Wikipedia Gaan na inhoud

Canon EF 600mm lens

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Die Canon EF 600mm is 'n supertelefotolens gemaak deur Canon Inc. Die lens het 'n EF-passing wat werk met die EOS lyn van kameras.

  • Die f/4L USM lens is in November 1988 vrygestel teen 923 000 jen.[1]
  • Die f/4L IS USM lens is in September 1999 vrygestel (1 290 000 jen).[2]
  • Die f/4L IS USM II lens is in Februarie 2011 aangekondig (VS$12 999 teen vrystelling, nou VS$11 499).[3][4]

Spesifikasies

Eienskap f/4L USM f/4L IS USM f/4L IS II USM
Illustrasie→

Sleutelfunksies
Volraam versoenbaar Yes Ja
Beeldstabiliseerder No Nee Yes Ja
Omgewingsverseëling Yes Ja
Ultrasoniese motor Yes Ja
Stapmotor No Nee
L-reeks Yes Ja
Diffraksie Optika No Nee
Makro No Nee
Tegniese data
Fokusafstand 600 mm
Lensopening (maks/min) f/4 / f/32
Konstruksie 9 elemente / 8 groepe 17 elemente / 13 groepe 16 elemente / 12 groepe
Aantal diafragmalemme 8 9 (ronde lensopening)
Kortste fokusafstand 6 m (17,95 vt) 5.5 m (16,45 vt) 4.5 m (14,8 vt)
Maks. vergroting 0.11x 0.12x 0.15x
Horisontale sighoek 3°30'
Vertikale sighoek 2°20'
Diagonale sighoek 4°10'
Fisiese data
Massa 6000 g (212,4 oz) 5360 g (189,8 oz) 3920 g (138,8 oz)
Maksimum diameter 167 mm (6,6") 168 mm (6,6")
Lengte 456 mm (17,9") 448 mm (17,6")
Filter diameter 48 mm (agter)
Bybehore
Lenskissie ? 600 600B
Lenskappie ? ET-160 ET-160 (WII)
Lensdoppie ? E-185 E-185B
Kleinhandelinligting
Vrygestel in November 1988 September 1999 Junie 2011
Tans in produksie? No Nee Yes Ja
± Verkoopsprys in jen 923 000 1 290 000 (met kissie en kappie) $11 499.00
Canon EF 600mm f/4L IS USM II lens binne-in

Verwysings

  1. "EF600mm f/4L USM". Canon Camera Museum. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2014. Besoek op 28 Augustus 2013.
  2. "EF600mm f/4L IS USM". Canon Camera Museum (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Februarie 2014. Besoek op 28 Augustus 2013.
  3. "EF600mm f/4L IS II USM". Canon Press Release (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 8 Februarie 2011.
  4. "EF600mm f/4L IS II USM". Canon Camera Museum (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2013. Besoek op 28 Augustus 2013.