(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Cecilia Loftus - Wikipedia Gaan na inhoud

Cecilia Loftus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Cecilia Loftus
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marie Cecilia Loftus Brown
Geboorte (1876-10-22)22 Oktober 1876
Sterfte 12 Julie 1943 (op 66)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1893–1941
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cecilia Loftus (22 Oktober 1876 – 12 Julie 1943) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Lady of Quality (1913), Diana of Dobson's (1917), The Old Maid (1939), en The Blue Bird (1940).

Filmografie

Rolprente

  • 1913: A Lady of Quality
  • 1917: Diana of Dobson's
  • 1931: Doctors' Wives
  • 1931: East Lynne
  • 1931: Young Sinners
  • 1935: Once in a Blue Moon
  • 1939: The Old Maid
  • 1940: The Blue Bird
  • 1940: Blame It on Love

Eksterne skakels