(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Filliet - Wikipedia Gaan na inhoud

Filliet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Filliet

Filliet (van die Griekse woord φύλλον phullon, "blad") is ’n metamorfe gesteente van gemiddelde graad (tussen leisteen en skis) wat skalie as oorsprongsgesteente gehad het.

Eienskappe

Filliet is ’n gesteente wat veral uit kwarts, serisiet en chloriet (mikas) bestaan. Grafietkristalle kan ook in filliet voorkom. Vanweë die aanwesigheid van mikas het die gesteente ’n syagtige glans. Die bladerige struktuur word veroorsaak deur die mikas wat as filosilikate die gesteente splits.

Skakels