(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Marc Hayashi - Wikipedia Gaan na inhoud

Marc Hayashi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Marc Hayashi
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marc Hayashi is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Angel (1984) en The Karate Kid Part II (1986), en in die televisiereekse Falcon Crest (1981) en Remington Steele (1982).

Filmografie

Rolprente

  • 1982: Chan Is Missing
  • 1984: Angel
  • 1986: The Karate Kid Part II
  • 1988: The Laser Man

Televisiereekse

  • 1981: Falcon Crest
  • 1982: Remington Steele

Eksterne skakels