(Translated by https://www.hiragana.jp/)
.bh - Wikipedia Gaan na inhoud

.bh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

.bh is die agtervoegsel van domeinname in Bahrein.

.bh-domeinname word deur BATELCO uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'bh'.

Tweedevlak-domeine

[wysig | wysig bron]

Daar is agt gedefinieerde domeine op die tweede vlak:

  • com.bh: Kommersiële instellings
  • info.bh: Informasie webtuistes
  • cc.bh
  • edu.bh: Onderwysinstellings
  • biz.bh: Besighede
  • net.bh: Netwerkoperateurs soos Internet diensverskaffers en telekommunikasiemaatskappye
  • org.bh: Niekommersiële instellings
  • gov.bh: Regering en owerheidsinstellings

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]