1274
Voorkoms
1274 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1269 | 1270 | 1271 | 1272 | 1273 | ◄ 1274 ► | 1275 | 1276 | 1277 | 1278 | 1279 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1274 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1274 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 2 Februarie – Cécile, dogter van Gui Faucoi (later Pous Clemens IV) trou met haar neef Pierre Ruffi.
- 1 Mei – Tweede konsilie van Lyon begin.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Erik VI van Denemarke, koning van Denemarke († 1319)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 7 Maart – Thomas van Aquino, was ’n Italiaanse Dominikaanse monnik, priester en ’n uiters invloedryke filosoof en teoloog (* 1225).
- 15 Julie – Bonaventura (Giovanni di Fidanza), Italiaanse fransiskaanse teoloog en filosoof (* 1221)