3-Metielpentaan
Voorkoms
Algemeen | |
---|---|
Naam | 3-Metielpentaan[1] |
Chemiese formule | C6H14 |
Molêre massa | 86,178 g•mol-1 |
CAS-nommer | 96-14-0 |
Voorkoms | kleurlose vloeistof |
Reuk | geen |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -162,8 °C |
Kookpunt | 62,9 °C |
Digtheid | 664 mg•mL-1 |
Oplosbaarheid | onoplosbaar |
Termodinamies | |
−201 kJ•mol-1 | |
−4159 kJ•mol-1 | |
Henry se konstante | 8,8 mol•Pa-1•kg-1 |
Warmtekapasiteit | 191,16 J•K-1•mol-1 |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | -7 °C |
Selfontbrandingspunt | 278 °C |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
3-Metielpentaan is 'n vertakte alkaan met die molekulêre formule C6H14. Dit is 'n strukturele isomeer van heksaan wat uit 'n metielgroep wat aan die derde koolstofatoom in 'n pentaanketting gebind is bestaan. Dit het soortgelyke struktuur as die isomeer 2-metielpentaan, wat 'n metielgroep het wat op die tweede koolstof van die pentaanketting geleë is.
Bronne
[wysig | wysig bron]- "NIOSH Pocket Guide to Chemical Hazards - Hexane isomers (excluding n-Hexane)". CDC (in Engels). 30 Oktober 2019. Besoek op 11 Januarie 2022.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "3-methylpentane - Compound Summary". PubChem Compound. USA: National Center for Biotechnology Information. 26 Maart 2005. Identification and Related Records. Besoek op 11 Januarie 2021.