Pompeius word vir drie jaar bevelhebber om die seerowers van die Middellandse See te bedwing. So 'n opdrag is nooit eerder gegee nie. Hy kry steun van Cicero.[2]
Na die dood van Salome Alexandra die weduwee van Aristobulus I en Alexander Janneus en koningin van Judea ontstaan daar 'n burgeroorlog tussen haar seuns Aristobulus II en Hyrcanus II.[3]
↑The Complete Book of When and Where, The Complete Book Reference Series E. Michael Rusten, Sharon O. Rusten, Tyndale House Publishers, Inc., 2005,ISBN 0842355081, ISBN 978-0-8423-5508-7