(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Aneesh Sheth - Wikipedia Gaan na inhoud

Aneesh Sheth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Aneesh Sheth
Geboorte 5 Januarie 1982 (1982-01-05) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aneesh Sheth (gebore 5 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Semi-Secret (2015) en in die televisiereekse Outsourced (2010), Crave (2015), en New Amsterdam (2018).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2015: Semi-Secret

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2004: Blow Out
  • 2009: Mores for Gays
  • 2010: Outsourced
  • 2015: Crave
  • 2018: New Amsterdam

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]