(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Babalalaspruit - Wikipedia Gaan na inhoud

Babalalaspruit

Koördinate: 22°57′0″S 31°17′0″O / 22.95000°S 31.28333°O / -22.95000; 31.28333
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Babalalaspruit
Stroomgebied Limpopo, Suid-Afrika
Monding Shingwedzirivier
Monding-hoogte 317 m
Ligging van Babalalaspruit op 'n kaart (Limpopo)
Babalalaspruit
Babalalaspruit
Koördinate: 22°57′0″S 31°17′0″O / 22.95000°S 31.28333°O / -22.95000; 31.28333

Die Babalalaspruit is 'n sytak van die Shingwedzirivier in die provinsie Limpopo van Suid-Afrika. Die spruit vloei in die noordedeel van die Krugerwildtuin.

Samevloei

[wysig | wysig bron]