(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Benedikte Dahl - Wikipedia Gaan na inhoud

Benedikte Dahl

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Benedikte Dahl
Geboorte 13 Junie 1954 (1954-06-13) (70 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Benedikte Dahl (gebore 13 Junie 1954) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Matador (1978).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1978: Matador

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1982: En kærlighedshistorie i provinsen

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]