Bespreking:Mahikeng
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Mahikeng-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Mahikeng
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Mahikeng / Mafikeng
[wysig bron]Heet die nedersetting nou amptelike Mahikeng, of is dit steeds Mafikeng? Adriaan Joubert (kontak) 22:51, 27 Mei 2012 (UTC)
- Daar is soms 'n verskil tussen die amptelike en Afrikaanse name. Gebruik ons nie hier eerder die Afrikaanse name nie? Groete. Anoniem
- Sien gerus nuutste bespreking hieroor op my gebruikersblad Aliwal2012 (kontak) 09:38, 6 Junie 2012 (UTC)
- Mense sal glad nie so "gerus" wees as hulle dit gelees het nie! Groete. Anoniem
- Word daar nie algemeen na die plek as "Mafikeng" verwys nie? Soos byvoorbeeld hier. Groete. Frank (kontak) 16:13, 31 Januarie 2016 (UTC)
- Mense sal glad nie so "gerus" wees as hulle dit gelees het nie! Groete. Anoniem
- Sien gerus nuutste bespreking hieroor op my gebruikersblad Aliwal2012 (kontak) 09:38, 6 Junie 2012 (UTC)