Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Bill Dean (3 September 1921 – 20 April 2000) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gumshoe (1971) en Scum (1979), en in die televisiereeks ITV Saturday Night Theatre (1969).