Bobbejaan Klim die Berg
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bobbejaan klim die berg | ||||
Genre | Afrikaanse volksmusiek | |||
|
Bobbejaan klim die berg is 'n Afrikaanse liedjie
Lirieke
[wysig | wysig bron]Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg om die boere te vererg.
Hoera vir die jollie bobbejaan!
O moenie huil nie, o moenie treur nie,
die Stellenbosse boys kom weer.
O moenie huil nie, o moenie treur nie,
die Stellenbosse boys kom weer.
Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg om die boere te vererg.
Hoera vir die jollie bobbejaan!
O moenie huil nie, o moenie treur nie,
die Stellenbosse boys kom weer.
O moenie huil nie, o moenie treur nie,
die Stellenbosse boys kom weer.