Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Cedric Yarbrough is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 40-Year-Old Virgin (2005), Get Smart (2008), Black Dynamite (2009), en The Boss (2016).