(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Christian Hjejle - Wikipedia Gaan na inhoud

Christian Hjejle

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Christian Hjejle
Geboorte 26 September 1940 (1940-09-26) (83 jaar oud)
Sterfte 24 Augustus 2022
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christian Hjejle (26 September 194024 Augustus 2022) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Place Nearby (2000) en in die televisiereekse Unit 1 (2000) en Klovn (2005).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2000: A Place Nearby

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2000: Unit 1
  • 2005: Klovn

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]