Dennilton
Voorkoms
Dennilton | |
---|---|
Koördinate: 25°15′22″S 29°09′50″O / 25.25611°S 29.16389°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Sekhukhune |
Munisipaliteit | Elias Motsoaledi |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,88 km2 (4,20 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 408 |
• Digtheid | 221/km2 (570/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Swart mense | 99.5% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 46.2% |
• Noord-Sotho | 22.5% |
• Ndebele | 9.4% |
• Tsonga | 8.3% |
• Ander | 13.5% |
Poskode (strate) | 1030 |
Poskode (posbusse) | 1030 |
Skakelkode | 013 |
Dennilton is 'n dorp vir Swartes in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp lê op die grens met Mpumalanga en baie inwoners reis daagliks hiervandaan na hul werksplekke in Gauteng.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Dennilton". Sensus 2011.