Desimale plekke
Voorkoms
In wiskunde is die desimale plekke van 'n getal 'n aanduiding van die noukeurigheid waarmee die getal weergegee word. Dit verwys na die aantal syfers, wat na die desimale komma volg, wat behou word. Dus is 0,123 'n getal met drie desimale plekke, en die waarde van
Desimale afronding
[wysig | wysig bron]Mens kan 'n getal tot 'n sekere aantal desimale plekke afrond. 'n Getal wat tot n desimale plekke afgerond word is gelyk aan die naaste ander getal wat slegs n desimale plekke het.
Voorbeelde
[wysig | wysig bron]- 7,6562 afgerond tot 0 desimale plekke is 8 (dis gewone afronding)
- 7,6562 afgerond tot 1 desimale plek is 7,7
- 7,6562 afgerond tot 2 desimale plekke is 7,66
- 7,6562 afgerond tot 3 desimale plekke is 7,656
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Desimale Breuke en Persentasies op superonnies.co.za