(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Don Costello - Wikipedia Gaan na inhoud

Don Costello

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Don Costello
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eldon Lawrence Costello [1]
Geboorte (1901-09-05)5 September 1901
Sterfte 24 Oktober 1945 (op 44)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1929–1945
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Don Costello (5 September 1901 – 24 Oktober 1945) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Night to Remember (1942), Air Raid Wardens (1943), Texas Masquerade (1944), en The Blue Dahlia (1946).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1940: Wildcat Bus
  • 1942: A Night to Remember
  • 1943: Air Raid Wardens
  • 1944: Texas Masquerade
  • 1944: Mystery Man
  • 1945: Great Stagecoach Robbery
  • 1946: The Blue Dahlia

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]