Eduardo Riedel
Voorkoms
Eduardo Riedel | |
Goewerneur van Mato Grosso do Sul
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1 Januarie 2023 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 5 Julie 1969 Rio de Janeiro, Brasilië |
Politieke party | Partido da Social Democracia Brasileira |
Eggenoot/-note | Mônica Riedel |
Lojaliteit | Brasilië |
Eduardo Riedel (gebore 5 Julie 1969) is 'n Brasiliaanse politikus en sakeman, verbonde aan die Brasiliaanse Sosiale Demokrasie Party. Hy is verkies tot goewerneur van Mato Grosso do Sul in die 2022-verkiesing in Brasilië.[1] Hy beklee tans die pos van Staatsekretaris vir Infrastruktuur van Mato Grosso do Sul vanaf 22 Februarie 2022 tot waarskynlik 1 Januarie 2023.[2]
In 2022 het hy aan die staatsverkiesings in Mato Grosso do Sul deelgeneem vir goewerneur met Barbosinha as vise-goewerneur.[3] Op 2 Oktober 2022 het hy 361 981 stemme (25,16%) getrek en het saam met nog 'n kandidaat, Renan Contar, na die tweede ronde deurgedring.[4][5][6][7]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Resultados – TSE". resultados.tse.jus.br. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 November 2022. Besoek op 30 Oktober 2022.
- ↑ bbento, Mahmod A. Issa /. "Secretários". Secretaria de Estado de Infraestrutura (in Brazilian Portuguese). Besoek op 20 Oktober 2022.
- ↑ "Saiba quem é: Eduardo Riedel, candidato ao governo de MS". correiodoestado.com.br. Besoek op 20 Oktober 2022.
- ↑ wellingtonramalhoso. "Eleições estaduais com virada no 2º turno representam menos de um terço das disputas". CNN Brasil (in Brazilian Portuguese). Besoek op 20 Oktober 2022.
- ↑ "Quem são Capitão Contar e Eduardo Riedel, candidatos a governador no MS no segundo turno". Valor Econômico (in Brazilian Portuguese). Besoek op 20 Oktober 2022.
- ↑ "MS: Veja a íntegra da sabatina UOL/Folha com Eduardo Riedel (PSDB)". noticias.uol.com.br. Besoek op 20 Oktober 2022.
- ↑ "Capitão Contar e Eduardo Riedel vão para o 2º turno em MS". G1 (in Brazilian Portuguese). Besoek op 20 Oktober 2022.